Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 705 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 705 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Lambertsbaai

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Doringbaai, Weskus

Doringbaai Home Stay bied verblyf aan in 'n gastekamer in die eienaar se woonhuis in die unieke vissersdorpie Doringbaai aan die Weskus. Die gastekamer is die ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Ver...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Weskus

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie is op 'n werkende plaas naby Clanwilliam en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie aktiwiteite, besienswaardighede en die N7. Dié plaashuis het 4 s...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is langs die N7 geleë en bied 'n selfsorghuis met asemrowende uitsigte op Gifberg. Dié huis beskik oor 2 eenhede en bied slaapplek aan 6 persone. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkam...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Weskus

Hawerland is op 'n plaas in die Graafwater-area tussen Clanwilliam en Lambertsbaai. Ons bied topgehalte-verblyf, ideaal vir 'n sorgelose wegbreek in die natuur. Die eenhede het nie elektrisiteit nie, so dit is perfe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Weskus, Wes-Kaap

Camp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam. Verblyf word gebied in 5 permatente en elke tent het 2 enkelbeddens met beddegoed en badhanddoeke. Elke tent het ook 'n bedkassie, elektriese lamp en 'n kr...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Dikbek se Plek bied selfsorgverblyf in Strandfontein, Louis Rood aan die Weskus. Die perseel het 'n lieflike see-uitsig van die suidelike kant van die dorp en is perfek vir diegene wat meer privaatheid soek. Dié ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Skulpies 7 bied selfsorgverblyf in ’n houthuisie in Strandfontein, Louis Rood op die Weskus. Die eenheid is lekker naby die strand. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Heldersig is 'n selfsorghuis in die suide van Strandfontein in Louis Rood. Die perseel spog met 'n mooi see-uitsig oor die Weskus. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkam...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

C Melody Selfsorg Eenhede is in die Weskusdorpie Strandfontein naby Lutzville geleë. Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede waarvan 1 slaapplek aan 2 gaste bied, een vir 5 gaste en een vir 4 gaste. Al die eenh...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Steenbras 15 is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie, Strandfontein, Louis Rood, ongeveer 354 km van Kaapstad. Dié vakansiehuis bied uitsigte oor die see en die omgewing. Die eenheid is geskik vir 8 gaste en het 4 ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Bamboesweg bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Strandfontein. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 drieslaapkamereenhede en 1 enkelwo...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Mos-i-nes is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die kusdorpie Strandfontein, Louis Rood, aan die Weskus. Die eiendom bied 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand geleë. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 ga...

20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Van Eeden Accommodation is in die pragtige Strandfontein geleë. Die gastehuis is bekend vir sy skoon, gerieflike en goed onderhoude eenhede wat teen bekostigbare tariewe gehuur kan word. Die verblyf beskik oor 'n...

10% af Aanbod!
VanafR3 500
R3 150
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Strandfontein Beach House is 'n lieflike selfsorg-gesinsvakansiehuis, oorkant die strand in Strandfontein, en bied onbelemmerde, panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Gaan sit op die sondek en kyk na die w...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Seetoe dot com is 'n lieflike kothuis met 'n uitsig op die see in die pragtige Weskus-dorpie, Strandfontein, geleë omtrent 400 km noordwes van Kaapstad. Die vakansiekothuis het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 106 tot 110

Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip en Muisbosskerm (waar Koos Kombuis en Kannetjie in 1998 getrou het)....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za