LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Lambertsbaai

 by Lambertsbaai | LekkeSlaap
+21

Beskrywing

Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip en Muisbosskerm (waar Koos Kombuis en Kannetjie in 1998 getrou het).

Loer gerus hieronder deur al die lekke opsies vir akkommodasie.

Kaart

As jy al so ver gekom het, het jy dit duidelik geniet om oor Lambertsbaai te lees! Hoekom maak jy nie 'n vakansie daarvan nie? Kliek hier om meer akkommodasie–opsies in Lambertsbaai te sien.
Sien Akkommodasie
Kliek hier om meer akkommodasie–opsies te sien
Kliek hier om terugvoer te gee. Laat weet ons asb. as iets op dié webblad verouderd of onakkuraat is.
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem