Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lambton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lambton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lambton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambton Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Spesiale Aanbod!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambton

Lions Rest Guest House and Conference Centre is in Germiston en bied 'n veilige en rustige plattelandse atmosfeer. Die gastehuis is apart van die hoofhuis. Verblyf is beskikbaar in 18 en suite-badkamers met 'n pri...

Vanaf
R1 003
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lambton

Welkom by African Elephant Guest House, 'n luukse gastehuis in Lambton, Germiston. Dit is naby Wadeville, Rand-lughawe en OR Tambo Internasionale Lughawe om maar 'n paar te noem. Die verblyf bestaan uit luukse ka...

Vanaf
R230
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lambton

Amazing Spectacular Home bied gastekamerverblyf in 'n gastehuis in Germiston wat pragtig versier is. Die huis is naby verskeie wegneemeetplekke, restaurante, supermarkte en winkelsentrums, en is 25 km van O.R. Tambo...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lambton

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Germiston, Johannesburg

Khok'moya Gastehuis is 'n ou koloniale huis wat in die laat 1920's gebou is. Ons het die gevoel en atmosfeer van die gastehuis behou. Dit is in die voorstad Webber in Germiston geleë en het 11 slaapkamers, almal en...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Germiston, Johannesburg

53 on Webber Guest House is in Germiston in die Oos-Rand van Gauteng geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rondebult-voëlpark, Gold Reef City, Germiston-buiteklub en die Oos-Rand-winkelsentrum in. H...

Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Germiston, Johannesburg

Keagan's Place bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt, Germiston. Dit is op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n gesin, sakereisigers en oornaggaste. Die moderne eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 1...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Germiston, Johannesburg

Platinum Guesthouse bied verblyf in gastekamers in Germiston. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 20 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en 5,6 km van Rand Lughawe af. Verblyf word in 5 uniek versierde kam...

Vanaf
R1 024
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Germiston, Gauteng

Academy Bed and Breakfast is by Skuur 34 geleë met 'n uitsig oor die Rand Lughawe se aanloopbane in Germiston. Kom geniet 'n uitsig vanuit 'n kamer oor ou en nuwe vliegtuie. Daar is 10 dubbelkamers en elke kamer h...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Germiston, Johannesburg

Kom ervaar die atmosfeer van vervloë dae met al die moderne geriewe. Dakota Lodge is gerieflik in die beeldskone, geskiedkundige Rand Lughawe geleë en bied 'n historiese, lugvaart-tema met 'n beeldskone uitsig van...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Germiston, Johannesburg

Ikamu's Lodge bied B&B in Germiston. Dié gastehuis word deur 'n gesin bestuur, is naby Rand Lughawe en 27 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in verskeie kamers en kothuise gebied. Elke kamer h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za