Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Lammermoor

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Lammermoor van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Lammermoor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lammermoor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lammermoor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lammermoor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lammermoor Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Lammermoor koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Lammermoor

Dalen's Romantic Getaways bied 'n verskeidenheid woonstelle om voorsiening te maak vir alle soorte wegbreekplekke, van sakelui wat op soek is na verblyf naby Lanseria of as gaste wil ontspan en wegkom van die betonw...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lanseria, Lammermoor

Miles Away Guest Rooms is in 'n stil area en net 'n entjie se ry van Lanseria Internasionale Lughawe af. Dis geskik vir plaaslike en internasionale sakereisigers en oornagverblyf. Daar is 7 slaapkamers met koninggr...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lanseria, Lammermoor

Pine Valley beskik oor 11 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is en is op 'n 4 hektaar-grootte erf, omring deur 'n inheemse tuin geleë. Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 25 afgevaardigdes. Ons bied ger...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Lammermoor

26 Degrees South Bush Boho Hotel bied B&B 14 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek vir 'n sake- of vakansiewegbreek. 26 Degrees South Bush...

30% af Aanbod!
VanafR890
R623
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lanseria, Lammermoor

Valverde is 'n unieke venue in Spaanse styl in die Muldersdrift-area. Ons bied die ideale venue vir troues, funksies, konferensies en akkommodasie in 20 kamers in plattelandse styl. Die Spaanse dekor en persoonlike ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Lammermoor

The Moon and Sixpence Boutique Lodge is by die Beyers Naude M5-verlenging op die Wieg van die Mensdom-grens. Daar is 4 kamersoorte en elke kamer is elegant versier. Die luukse kamers is in pragtige tuine met fonte...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Lammermoor

Ekudeni Country Venue is 'n eksklusiewe lodge en venue waar wild wei en jy 'n ware Afrika-ervaring sal kry. Ekudeni Country Venue is in Muldersdrift, net 30 minute se ry buite Johannesburg en Pretoria, en 10 minute ...

Vanaf
R2 640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Lammermoor

Toadbury Hall Country Hotel is in 1997 gestig en is 'n lieflike plattelandse hotel op die pragtige 25 hektaar-landgoed in die Wiegie van die Mensdom, aan die oewer van die Krokodilrivier. Toadbury Hall Country Hotel...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lammermoor

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Glenburn Lodge word omring deur die rustige atmosfeer van die Zwartkopsberge aan die oewer van die Blaauwbank- en Krokodilriviere. Dit is in die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom geleë en dié hotel met 100...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Riverview Spa & Accommodation is aan die oewer van die Krokodilrivier op die grens van die Wieg van die Mensdom geleë. Die lodge is perfek vir gaste wat smag na 'n wegbreek in die bosveld, ver van die stad se gedru...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lammermoor akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za