Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)
Indien jy Langebaan Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langebaan Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Country Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Country Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 101
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Nieuland 1053 is in Langebaan Country Estate geleë. Die gholfbaan is deur Gary Player ontwerp en is halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos. Die eenheid is gerieflik gemeubileer met goeie meubels en toegerus met ...

Vanaf
R1 635
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Birdies Golf Villa is in die Langebaan Country Estate geleë. Hierdie veilige landgoed spog met 'n Gary Player-gholfbaan. Die huis het 'n wye uitsig oor die skoonveld van die eerste putjie. Nou en dan wandel daar 'n...

Vanaf
R2 222
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Seahorse 6 Sleeper is ‘n selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Country Landgoed in Langebaan. Dis die ideale basis vanwaar gaste dié kusdorp se trekpleisters kan verken. Dié huis beskik oor 3 kamers en 2 badkam...

Vanaf
R2 749
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Sweet Spot is ’n selfsorghuis op die Langebaan Country Estate. Dié vakansiehuis is net ’n kort ent se ry van die dorp se toeristebestemmings en geriewe af. Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofs...

Vanaf
R1 831
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Galliene's Close is in die Langebaan Country Estate en het 'n Gary Player-gholfbaan, asook 'n tennisbaan reg langs die huis. Dié selfsorghuis is omtrent 5 minute se stap van die klubhuis en swembad af. Galliene's ...

Vanaf
R1 635
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Bella Casa is in die Langebaan Country Estate met sy gewilde gholfbaan geleë. Die lieflike tweeslaapkamer-eenheid is modern en gerieflik en beskik oor gemaklike meubels. Gaste by Country Estate het toegang tot al d...

Vanaf
R2 059
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Ellefsen Golf Villa 177 is 'n selfsorghuis op die Langebaan Country- Estate en kyk uit oor die Gary Player-gholfbaan. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaa...

Vanaf
R2 969
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Moda Rossi is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan Country Estate. Die huis is naby verskeie besienswaardighede en bied 'n uitsig oor die Gary Player-gholfbaan. Dié smaakvol versierde huis het 4 en suite-slaapkame...

Vanaf
R2 101
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Aquila Covo is in die Langebaan Golf Estate geleë. Die lieflike dubbelverdieping-drieslaapkamerhuis is modern, ruim en gemaklik en stylvol ingerig met gehalte meubels. Die huis bied lieflike see-uitsigte vanuit alb...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

De La Haye bied selfsorgverblyf in Langebaan Country Estate. Dié landgoed het 'n lieflike gholfbaan en die strandmeer, Elandsfontein Privaat Natuurreservaat, die Weskus Nasionale Park, Thali Thali Wildlodge, en Clu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za