Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Calypso Beach (20)
Myburgh Park (41)
Olifantskop (5)
Skiathos (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (290)
B&Bs (4)
Hotelle (3)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (256)

Resensies van Langebaan

4.6 / 5  
volgens 898 resensies
Lees regte resensies van Langebaan van 898 geverifieerde gaste.
Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan

Sea La Vie is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis wat in 'n kompleks in Langebaan geleë is en net 5 minute se ry van die strand en middedorp af is. Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofs...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

Seagulls Guest House skuil in die hartjie van Langebaan, sowat 112 km vanaf Kaapstad in die Wes-Kaap. Dié gewilde dorp het 'n lieflike strandmeer, oorde, strande, reservate en dit is veral gewild onder watersportli...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan

Golfers Retreat is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die agste skoonveld in Langebaan Country Estate geleë is. B&B- en selfsorgverblyf is beskikbaar. Langebaan Country Estate het 'n Gary Player-g...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Sunbirdsview is in Langebaan geleë, naby al die toeriste-besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede en kan ook as B&B-verblyf bespreek word, wat perfek is vir 'n vakansie-wegbreek. Twee van d...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Lekker Rus is op die Long Acres Country Estate in Langebaan en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Langebaan

French Quarter in Sandbaai bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n paartjie en is baie naby die winkels, restaurante, strand en Langebaan se besienswaardighede en aktiwiteite. Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed,...

Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan

Langebaan Golf Estate 1139 is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 8 gaste op die Langebaan Country Estate. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Drie van die slaapk...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR759
R531
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

4 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Langebaan. Die eenheid het 2 slaapkamers en is lekker naby die monding van die strandmeer wat veral gewild is onder vlieërbranderryers. Die woonstel het 1...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Marina View is op die tweede verdieping van 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl in die veilige Marina Village-kompleks in Club Mykonos, Langebaan. Dit bied 'n uitsig oor die marina en is pragtig versier m...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Longacres Country Landgoed, Langebaan

The Quiver Tree is op 'n kleinhoewe wat 5 hektaar beslaan en bied 'n uitsig op die Sederberge en die Weskus-strandveld. Die verblyf is ideaal vir paartjies op soek is na 'n ontspanne wegbreek, daarom word geen kinde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word!

Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park is veral besig gedurende die blomseisoen (Augustus tot September) wanneer die wilde blomme kleurvol staan. Walvisse kan in Oktober en November gesien word....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]