Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 8 - 383 lekke plekke om te bly
Cozy Corner, Langebaan 2-sleeper bied gerieflike en knus selfsorgverblyf in die veilige Madriko Centre in die hartj...
4 Sea Cottage is 'n selfsorghuis reg langs die see in Sandbaai, Langebaan. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 vol...
Downwind Langebaan is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is op die eerste verdieping van die Madriko-woonstelbl...
Ouma and Oupa's Self-catering Units bied gasteverblyf op die gashere se eiendom in die Myburghpark area in Langebaa...
Weskus windjie is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan en is ideaal vir die hele gesin of '...
SeasTheDay Beachfront Holiday Home is 'n selfsorgeenheid wat aan die strand in die Schaapenzicht-sekuriteitskomplek...
Seagulls Guest House (Pty) Ltd skuil in die hartjie van Langebaan, sowat 112 km vanaf Kaapstad in die Wes-Kaap. Dié...
The Farmhouse Hotel het ’n uitsig oor Langebaan se strandmeer en bied unieke verblyf in ’n historiese opstal waar d...
State of Grey is 'n selfsorgvilla in Langebaan. Die villa spog met uitsigte oor Calypso-strand en dit is die ideale...
Lekker Rus is op die Long Acres Country Estate in Langebaan en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die h...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer