Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Calypso Beach (20)
Myburgh Park (41)
Olifantskop (5)
Skiathos (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (290)
B&Bs (4)
Hotelle (3)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (256)

Resensies van Langebaan

4.6 / 5  
volgens 899 resensies
Lees regte resensies van Langebaan van 899 geverifieerde gaste.
Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan

Meerhuis Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Langebaan. Die ouwêreldse strandmeer-dorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die verskeie besienswaardighede in die area kan verken. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

Accommodation Unwind skuil in Langebaan, 4 km vanaf die Weskus Nasionale Park en 3,5 km van die gewilde Langebaan-strandmeer af. Hierdie pragtige Weskusdorpie is bekend vir die rustige Langebaanstrandmeer wat deel ...

Vanaf
R3 026
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan

Hacker's Haven is 'n selfsorghuis is die Langebaan Country Estate. Dié vakansiehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n basis vanwaar die doe+rp se besieswaardighede verken kan word. Dié dubbelverdiepinghuis ...

Vanaf
R2 810
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan

99 Steps is 'n selfsorghuis in 'n residensiële area, The Cove, in Langebaan. Die eiendom is ideaal naby die strand en is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word. Dié dubbelverdiep...

Vanaf
R3 343
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Marina Village 816 bied gemaklike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Marina Village by Club Mykonos. Die woonstel bied ononderbreekte uitsigte oor die privaat hawe en see. Die ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan

Grysbokkie is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 gaste op die Langebaan Country Estate. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, ’n eetarea en ’n leefarea. Die hoofslaapkamer het ’...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR675
R608
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park, Langebaan

On the Bend is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n oopplan-uitleg en sy eie ingang op die grondverdieping van 'n dubbelverdieping-eenheid in Langebaan aan die Kaapse Weskus. Die woonstel het 'n gedeeltelike uitsig oo...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR759
R531
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

3 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Langebaan. Hierdie kompleks is ideaal geleë naby die strandmeermond, 'n gewilde vlieërbranderry-bestemming. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

Langebaan Kite Cottages bied verskeie tipiese Weskus-kothuisies in Langebaan. Die kothuise is naby die middedorp en slegs minute se stap weg van die naaste strand waar gaste kan vlieërbranderry en visvang. Verblyf...

25% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan

Bella Vista Self-catering Apartment is teen die see in Langebaan geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na huislike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel is smaakvol versier e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word!

Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park is veral besig gedurende die blomseisoen (Augustus tot September) wanneer die wilde blomme kleurvol staan. Walvisse kan in Oktober en November gesien word....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]