Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Langeberg Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langeberg Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langeberg Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langeberg Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langeberg Glen Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 530
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Langeberg Glen

Kunshuis Selfsorg Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid in Langberg Glen met verblyf vir 8 gaste. Dié semi-losstaande dupleks beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stor...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Langeberg Glen

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sharons Villa is 'n pragtige, opgegradeerde selfsorg-eenheid in die noordelike voorstede van Kaapstad, 'n entjie se ry van die middestad en die lughawe af. Dit is baie naby Cape Gate, die Onkologie-sentrum en die Ca...

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete. ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

62 Tiger Avenue is 'n knus tuinsuite op 'n privaat perseel met sy eie ingang in Langeberg Ridge, Durbanville. Die eiendom is stapafstand vanaf Cape Gate Mall, MediClinic en GVI Oncology. Dit bied ook maklike toegang...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinehurst, Wes-Kaap

Home Away is 'n bekoorlike vakansiehuis in Pinehurst, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dié woonbuurt is naby winkelsentrums, restaurante, kroeë en 'n wêreldgehalte wynroete. Die eenheid het slaapplek vir 6 g...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Casa Cody bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt van Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad. Dié voorstad spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ’n w...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Mona Lisa Selfsorg bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat sentraal in Brackenfell, Kaapstad, geleë is. Dit is naby groot snelweë, die middestad, winkelsentrums, hospitale en die lughawe. Dié eenheid is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Ganspan Oornag Akkommodasie is in die Kleinbron Park-woonbuurt naby die Cape Gate Winkelsentrum, Glengarry Winkelsentrum en Durbanville Gholfklub geleë. Die boonste verdieping van die huis is in 'n selfsorg-eenhei...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Villa Mariss Guest House is in Kaapstad se Noordelike Voorstede, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en 'n kort entjie se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

42 Wagner Way is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Durbanville geleë is. Die huis bied slaapplek vir 4 mense en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Die huis is ten volle gem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]