Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Langenhovenpark

4.3 / 5  
volgens 90 resensies
Lees regte resensies van Langenhovenpark van 90 geverifieerde gaste.
Indien jy Langenhovenpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langenhovenpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langenhovenpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langenhovenpark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langenhovenpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Langenhovenpark

25% af Aanbod!
VanafR850
R638
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spitskop, Bloemfontein

Toscana Estate is in die pragtige en stil Spitskop-area in Bloemfontein. Die landgoed bied prag en elegansie vir 'n trou-venue, partytjie-venue of verblyf. Verblyf word in 3 pragtige kamers, wat deur die prentjiem...

Vanaf
R629
per nag, vir 2 mense
Hotel in Spitskop Small Holdings, Knocknacree

Bains Lodge is op 'n stuk grond van 42 hektaar geleë, net 2 km wes van die Bloemfontein-grens. Dié lodge bied basiese en gerieflike verblyf-opsies, banketgeriewe en restaurante wat elkeen se behoefte en sak sal pa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Groenvlei

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige gedeelte van Bloemfontein. Dié gastehuis is lekker naby Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die sportstadions. Verblyf beskik oor 10 en suite-kamers met 'n g...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Universitas, Bloemfontein

African Footprints Lodge is deur die toerismegraderingsraad van Suid-Afrika as 4-ster-lodge bestempel. Ons is reg oorkant die Universiteit van die Vrystaat, die Universitas Hospitaal en in dieselfde straat as die ...

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Lodge in Universitas, Bloemfontein

Shawu Lodge and Conference is 'n gewilde gastehuis in Universitas, Bloemfontein. Die lodge is in die middel van Bloemfontein geleë en is naby die Universitas Hospitaal en Mimosa Mall. Akkommodasie word gebied in ...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR858
R686
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Groenvlei

A Little Guesthouse is 'n gewilde gastehuis naby die N1 en 7 minute se ry van die Universiteit af. Dit is 'n plattelandse selfsorggastehuis in 'n veilige omgewing met veilige parkeerplek, gratis WiFi, lugversorging,...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Home from Home is 'n selfsorg-kothuis wat in 'n stil buurt in Bloemfontein in die Vrystaat geleë is. Dié eenheid is naby geriewe soos hospitale, winkelsentrums, sportstadions en skole. Home from Home het slaapple...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Alte Eiche bied selfsorgverblyf met privaatheid in Bloemfontein. Alte Eiche bied 3 losstaande tuinsuites, elkeen met 'n privaat ingang en unieke versierings. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad o...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

African Lodge is direk oorkant die Universiteit van die Vrystaat, die Universitas Hospitaal en Netcare 911 in 'n veilige deel van Bloemfontein geleë. Ons bied verblyf in gesinskamers en selfsorg-eenhede wat ideaal...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

EdelRose is sentraal in Universitas in Bloemfontein geleë en bied maklike toegang tot die N2 en die Universitas Hospitaal. Die perseel is ook minder as 0,5 km van die naaste winkelsentrum af. Die woonstel het slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Langenhovenpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za