Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Langstrand

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Langstrand van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Langstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langstrand Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Langstrand

Seascape bied luukse vakansie verblyf en is in Langstrand aan die Namibiese Weskus geleë. Die verblyf het slaapplek vir 11 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoof- en ...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langstrand

Long Beach Self-Catering bied gehalte-vakansieverblyf aan die Namibiese Weskus. Die akkommodasie beskik oor 4 selfsorg-eenhede om aan almal se behoeftes te voorsien. Daar is 2 ateljeewoonstelle, 'n eenslaapkamerwo...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langstrand

Lalandi 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n dorpshuiskompleks met 'n uitsig oor die see oorkant die strand in Langstrand in Namibië. Die kothuis is volledig ingerig en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en '...

Vanaf
R790
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Langstrand

Ocean Breeze is 'n pragtige seefront-selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin View-kompleks in Langstrand langs die Namibiese kus tussen Swakopmund en Walvisbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langstrand

7 Foreshore is in Langstrand aan die Namibiese kus en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikba...

15% af Aanbod!
VanafR2 150
R1 828
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Langstrand

Lalandi 14 is 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die see en is in Lalandi-kompleks in Langstrand geleë. Die eenheid is veilig en het goeie sekuriteit. Dié vakansiehuis het 3 en suite-slaapkamers met kra...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langstrand

House Atlantica is 'n ruim selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 in Langstrand, 800 m vanaf die strand. Dié duplekseenheid beskik oor 3 slaapkamers waarvan een in die solder is. Elke kamer het 'n privaat badkamer....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langstrand

House Namib is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Langstrand. Dis 800 m van die strand af geleë. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Twee van die kamers het koninggroo...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langstrand

Oceana View bied ongerepte see-uitsigte, asemrowende sonsondergange en is op Langstrand geleë. Hierdie strandhuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en is binne maklike bereik van talle doendinge en besiens...

Vanaf
R1 428
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Langstrand

AC200 - Lalandi 24 is 'n ruim selfsorg-dupleks in die veilige Lalandi-kompleks 50 m vanaf Long Beach in Swakopmund. Dié huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za