Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lansdowne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lansdowne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lansdowne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lansdowne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lansdowne Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lansdowne

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Second Avenue Self-catering Duplex is 'n selfsorg-eenheid in Rondebosch-Oos, 'n woonbuurt van Kaapstad, wat sowat 7 km buite die middestad geleë is. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haus Anhauser is 'n drieslaapkamerwoonstel in Belthorne Estate, Crawford. Die woonstel het lieflike uitsigte op Tafelberg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaap...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Crawford, Wes-Kaap

Camdene Guest House is in Crawford, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggaste. Die verblyf is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede, doendinge, groot hoofweë en ander ...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Third Avenue Self-catering Home bied verblyf in Rondebosch-Oos wat deel is van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is sentraal geleë en is minder as 15 km van die middestad, Bo-Kaap, V&A Waterfront en Kaapsta...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Cape Explore is 'n selfsorgwoonstel op 'n privaat eiendom. Die woonstel het sy eie aparte ingang deur die agtertuin wat 'n gemeenskaplike area is. Cape Explore is in Claremont geleë en daar is baie winkelsentrums, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Rondebosch East, Wes-Kaap

Tilla's Place bied verblyf in 'n volledig toegeruste selfsorg-gastehuis. Slaapplek vir altesaam 8 gaste is beskikbaar, en dis ideaal vir 'n groep vriende of familie wat Kaapstad kom verken. Die huis het 4 slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 25 minute vanaf verskeie strande. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: '...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en bui...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die persee...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante. Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenhei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lansdowne akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za