Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (112)

Resensies van Lawrence Rocks

4.3 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Lawrence Rocks van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Lawrence Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lawrence Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lawrence Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lawrence Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lawrence Rocks Akkommodasie

115 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Calamari 9 is 'n selfsorgwoonstel teen die see op 'n pragtige stukkie van Ramsgate se Noordstrand. Dié vakansiewoonstel spog met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see. Gaste kan direk van die veranda af na d...

35% af Aanbod!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Villa Homestead House is 'n beeldskone tuiste op die hoofduin (Larence Rocks) met 'n uitsig oor die bekoorlike dorpie Margate. Margate is aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë en is alombekend vir sy beeldskone strand...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Calamari 10 is 'n vakansiewoonstel teen die strand in Ramsgate. Dit bied ongelooflike uitsigte oor die branders en die see. Dit is net 30 m van die veranda na die strand. Die woonstel het 2 verdiepings en bied slaa...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Calamari 11 is 'n seekant-vakansiewoonstel in 'n pragtige deel van Ramsgate Beach. Die woonstel se ligging is uitmuntend - branders wat breek en see-uitsigte, en jy kan direk van jou stoep af 30 m na die strand toe ...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R425
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Dolphin View 503 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Lawrence Rocks, Margate. Margate is in die hartjie van die Hibiskuskus geleë en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Dit is...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Rock-A-Way 9 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 5 in Lawrence Rocks. Die woonstel het 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Villa Homestead Flat-let is 'n knus eenslaapkamerwoonstel met selfselfsorggeriewe in Margate. Die eenheid het 'n groot, oop tuinarea en 'n 180º-uitsig oor die see. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n sl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Mahe 9 is 'n spoggerige drieslaapkamer-eenheid in die hartjie van Margate oorkant die visvangpier. Die uitsig oor die branders is pragtig. Twee van die kamers het 'n dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die d...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Dolfinview 405 is 'n selfsorgwoonstel in Lawrence Rocks met slaapplek vir 5 gaste en is stapafstand van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers wat elkeen lugversorging het en 'n badkamer met 'n bad en 'n sto...

Vanaf
R847
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Carmel 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en die visvang-pier vanaf die balkon. Die eenheid is op die tweede verdieping en het slaapplek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lawrence Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za