Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Leeupoort Vakansiedorp

4.6 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Leeupoort Vakansiedorp van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Leeupoort Vakansiedorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leeupoort Vakansiedorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leeupoort Vakansiedorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leeupoort Vakansiedorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leeupoort Vakansiedorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Rustig in die Bosveld - Snuifpeul is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Leeupoort Vakansiedorp. Dié dubbelverdiepinghuis is omring deur bosveld en beskik oor 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Daar is 2 solderk...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Disa 336 is in die Leeupoort Vakansiedorp en bied selfsorgverblyf aan 3 gaste. Die ingang na die eenheid word via trappe bereik. Dit is die perfekte plek vir natuurliefhebbers op soek na 'n bietjie stilte en om te r...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is in Leeupoort Vakansiedorp en is die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat hou van wild en die bosveld, voorwaar 'n Bosveldjuweel! Ons is op die R516 en is 172 km vanaf Pretori...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Leeupoort is 'n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp, net 80 km vanaf Warmbad en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo. Dit is perfek vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf en wildkyk-...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Leeupoort Vakansiedorp

Ons Sink Huisie @ Leeupoort is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf in die Leeupoort Vakansiedorp bied en is ideaal vir gaste wat hou van wildkyk en die bosveld. Die Leeupoort Vakansiedorp is op die R516 net 50 km van T...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Manyane is 'n ruim grasdakhuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp. Die huis beskik oor 2 slaapkamers op die grondverdieping en daar is 'n solderarea en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n du...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Haak En Steek is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in Leeupoort Vakansiedorp. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer en die t...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Angelica's is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp. Dit spog met 'n lieflike berg-uitsig. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het e...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Vrede is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 in Leeupoort Vakansiedorp. Dié huis beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met 'n stort en bad. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelb...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Kaniwari is in Leeupoort Vakansiedorp, ’n selfsorghuis wat slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders bied. Die huis het 2 slaapkamers wat dubbelbeddens het en die badkamer met ’n stort deel. Daar is 2 enkelmatr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za