Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Leeupoort Vakansiedorp

4.6 / 5  
volgens 60 resensies
Lees regte resensies van Leeupoort Vakansiedorp van 60 geverifieerde gaste.
Indien jy Leeupoort Vakansiedorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leeupoort Vakansiedorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leeupoort Vakansiedorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leeupoort Vakansiedorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leeupoort Vakansiedorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Leeupoort Vakansiedorp

Vanaf
R445
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Doorndraai Lodge is 'n bosveld-lodge in die ongerepte bosveld met 'n ontspanne en rustige atmosfeer. Dit bied gehalte, luukse verblyf met al die moderne geriewe om jou ideale wegbreek te verseker. Verblyf word gebi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Sethlura Bush Camp bied gerieflike selfsorgverblyf in die vreedsame bosveld, net 65 km vanaf Bela-Bela in Limpopo. Sethlura Bush Camp is 'n selfsorg-boskamp wat verblyf bied vir 20 persone en ideaal is vir gesinne...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Kampeer/karavaan in Bojanala, Waterberg

Oppi Riviere is omring deur Apies- en Kameeldoringbome en bied karavaan- en kampeerplekke en 'n selfsorghuis aan die oewer van die Krokodilrivier net 70 km van Brits af. Die huis is ideaal vir ’n groep van 8 mens...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Waterberg, Limpopo

Tendere Bush Camp is in die Waterberg-bosveld 65 km vanaf Bela-Bela in die pragtige Limpopo-streek. Selfsorgverbly is beskikbaar in safari-tente: dubbeltente, 2-enklebetente of gesinstente. Elke tent het 'n onderd...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 17)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Mukuyu Game Farm bied verblyf op 'n plaas wat 11 hektaar groot is 46 km vanaf Bela-Bela in die Kromdraai-area. Die plaas is die ideale wegbreek van die stadsgejaag. Die verblyf word in 5 chalets met slaapplek vir 5...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Tambotie Game Lodge is 150 km van Pretoria af, naby Bela-Bela, en bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende. Die lodge is perfek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n bosveldwegbreek. Die lodge be...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Bosveld Shona Langa is 160 km vanaf Pretoria en 50 km vanaf Bela-Bela in die Mabula-distrik geleë. Gaste kan in die hoofhuis of in die aparte woonstel bly. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met dubbelbeddens. Daar is...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Om deur Suid-Afrika te toer sonder om 'n draai te maak by Trekpas Safari's sal 'n baie groot jammerte wees. Reis soos die trekboere, daardie vroeë pioniers wat die pad noord gevat het van die suidelike puntjie van ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Duiker Lodge is op die Ditholo Wildlife Estate geleë. Hierdie 1000 hektaar-landgoed. Dis 'n ongerepte inheemse Afrika-woud wat op volhoubare wyse 'n tuiste vir 'n verskeidenheid fauna en flora bied. Die landgoed is...

Vanaf
R1 999
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterberg, Limpopo

In die hart van Limpopo, teen die pragtige agtergrond van die Waterberge, lê 'n natuurlike toevlugsoord, op 'n private wildsplaas van 1100 ha. Die fantastiese Dithõlõ Wildslodge is die perfekte bos-wegbreekgeleen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za