Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Leeupoort Vakansiedorp

4.6 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Leeupoort Vakansiedorp van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Leeupoort Vakansiedorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leeupoort Vakansiedorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leeupoort Vakansiedorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leeupoort Vakansiedorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leeupoort Vakansiedorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Leeupoort Vakansiedorp

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

Silver Cloud Game Lodge is 'n wildsplaas en konferensiesentrum in privaatbesi. Dit is aan die einde van 'n 22 km grondpad op 'n 413 hektaar plaas by die manjifieke voetheuwels van die Waterberge geleë. Die lodge is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

Njala bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat huis op die Thanizimbi Wildplaas. Die huis is 1,5 km van die hooflodge af en kan met 'n standaardvoertuig bereik word. Die huis skuil in die berge en bied 'n pragt...

Vanaf
R2 276
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Phumelelo Lodge bied B&B-verblyf in 'n privaat Groot 5-wildreservaat van 12000 hektaar teen 'n heuwel. Die lodge is in die Waterberge, sowat 43 km vanaf Bela-Bela geleë en het 'n uitsig oor 'n rivier. Verblyf wor...

33% af Weeksdae!
VanafR3 500
R2 975
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Mingwe Private Game Lodge bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge het slaapplek vir 8 gaste en is naby 2 gholflandgoedere en ander besienswaardighede in die reservaat. Die dubbelverdieping...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

24 Bush House Mabalingwe is in die Mabalingwe Wildreservaat geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n knus huis met uitsigte oor die bos. Die huis bied slaapplek aan slegs 6 volwassenes en 6 kinders. Die huis ...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Mabalingwe - Sekelbosgat 225 is 'n selfsorglodge met 'n grasdak wat in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is. Dit is net 28 km vanaf Bela-Bela wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep wat op soek is na 'n gerief...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Bona Kgole Private Game Lodge is 'n selfsorg-lodge in 'n oord in die Mabalingwe Natuurreservaat. Daar is slaapplek vir 10. Die dek en privaat warmbad bied prentjiemooi uitsigte. Dié lodge beskik oor 5 slaapkamers,...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Milkwood Safari Lodge is 'n privaat eiendom met 'n luukse selfsorg-boslodge in die Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Dié lodge is ideaal vir diegene wat opsoek is na 'n "Out of Afric...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Lehele Private Game Lodge bied selfsorgverblyf en is in die Mabalingwe Natuurreservaat se Itaga-kamp geleë. Die lodge het slaapplek vir 8 gaste en is naby die Zebula Gholflandgoed, Elements Privaat Gholflandgoed en...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Elands Lodge is 'n pragtige bosveld-vakansiehuis met lugversorging en 'n ongelooflike uitsig van die sonsondergang. Die huis is agter die berge in die Mabalingwe Natuurreservaat en bied gerieflike toegang tot Elemen...

Vanaf
R3 680
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Sunset Lodge bied selfsorgverblyf in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 31 km vanaf sentraal Bela-Bela. Dié dubbelverdieping-lodge bied lugversorging en het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapka...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Mabalingwe Kaya Chane is 'n selfsorg-lodge met 'n grasdak in Mabalingwe Natuurreservaat. Dit is net 28 km van Bela-Bela af. Dit is ideaal vir 'n gesin of vir 'n groep wat op soek is na 'n gerieflike bosveldwegbreek ...

33% af Weeksdae!
VanafR3 900
R2 925
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Tholo Lodge - Mabalingwe Game Reserve is die perfekte wegbreekplek vir diegene op soek na gerief in die hartjie van die natuur. Ons maak vir alle behoeftes voorsiening, ongeag 'n romantiese wegbreek of 'n vakansie s...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Tuskers Lodge is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat sowat 35 kilometer van Bela-Bela af. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek in die bos, ver van di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Die Pumba Chalets bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat wat 9500 hektaar groot is. Die nuut opgeknapte chalets is naby vermaakgeriewe in die reservaat waar tientalle doendinge aangebied word, inslui...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Nageng Lodge Mabalingwe is ‘n lieflike vyfslaapkamer-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat net 2 se ry vanaf Johannesburg en 28 km buite Bela-Bela. Dis ideaal vir ‘n gesinswegbreek en natuurliefhebbers as jy r...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Idwala Private Bush Lodge is 'n eksklusiewe selfsorg-boslodge in die mooie Mabalingwe Natuurreservaat. Die reservaat huisves die Groot 5 en het 'n oorvloed voëls en wild. Die eiendom beskik oor 1 dubbelverdieping ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

De Vrolike Vark is deel van Elephant Lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Mabalingwe is in die hartjie van die Waterberge, net buite Bela-Bela. Dit is 'n wegbreekplek vir natuurliefhebbers waar vlakvarke, nyalas...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

Itaga View, Mabalingwe is 'n selfsorg-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die reservaat is 'n tuiste vir die Groot 5 en is sowat 31 km vanaf Bela-Bela. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en '...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela, Mabalingwe Nature Reserve

River View Mabalingwe is in die Mabalingwe Privaat Natuurreservaat en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende vir 'n ontspanne wegbreek in die bosveld. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en het ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 5 - Wys 81 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za