Resensies van Leeupoort Vakansiedorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Leeupoort Vakansiedorp bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 60 resensies.
Jenelle V. - 23rd September 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Leeupoort is great.
Amy-lee S. - 22nd September 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Would definitely visit again soon.
Alet-mari V. - 21st March 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Lekker rustige plek om te ontspan met baie wild.
Fiona P. - 9th March 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Leeupoort is a wonderful clean and friendly getaway destination for both young and old. The place is amazing and totally beautiful.
Nicola C. - 2nd March 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Die beste bestemming om in die natuur te kan ontlaai.
Chris V. - 18th February 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Aan te bevele!
Cecilia C. - 17th February 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Leeupoort gee vir mens 'n regte bosveld-ervaring.
Wayne P. - 3rd February 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Yes I would, it is a great place to get away and enjoy nature, however, it would be great if there was a communal pool in the resort itself, this was the only negative point where we had to get in our car and drive a short distance/out of the reserve to go to the pool, plus pay a fee to use the pool. Then the routes for the hiking trails and self drive around the reserve, are not very well marked, this can be improved, as we enjoy our early morning and late afternoon walks in nature and drives.
Danie D. - 21st January 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Fantastiese plek met die mak (wilde) diere ook tussen in.
Felicity T. - 6th January 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Ek dink die swembad kan bietjie opgedoen en skoongemaak word en meer aktiwiteite vir jongmense, want hulle weet nie wat om met hulle self te doen nie. Dis die swembad by die karavaanpark.
Johan D. - 6th January 2020
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Dit is 'n baie rustige plek om te gaan rus.
Daleen R. - 26th November 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Die stilte en rustigheid was tasbaar. Miskien nie vir jongmense wat wil lawwe plesier wil hê nie, maar vir ons pensionarisse was dit uitstekend.
Ina E. - 18th November 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Love the warm and relaxing atmosphere, a great break away from the city life.
Caren S. - 11th November 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Miskien as hulle meer aktiwiteite soos mini-gholf of so iets kan in bring. Die winkel op Leeupoort is ook verskriklik duur.
Erika V. - 5th November 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Loved this space and will definitely return.
Johannes B. - 5th November 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Pasop vir vlakvarke, hulle kan baie gou van baie oulik na ‘n probleem verander.
Danie N. - 29th October 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Dit is die plek as jy wil ontspan en rus. Die wild is volop en kom kuier tydig en ontydig.
Esna M. - 23rd October 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Baie diere gesien en verskillende voëls (spesies). Sal dit regtig aanbeveel. Hoop net hulle kry gou reën, want dit was regtig baie droog.
Marlize V. - 21st October 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Sien sterre.
Erne P. - 29th September 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Sal beslis weer Leeupoort Vakansiedorp besoek. Hulle staan nie een tree terug vir Marlothpark nie.
Hannes M. - 17th September 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Lekker rustig en veilig.
Marius B. - 16th September 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Baie goed geleë, 'n lekker plek om uit te span met baie wild om te sien.
Adri N. - 9th September 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Ek wil daar gaan aftree!
Lisa K. - 30th August 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
It is best to take all the food you need with, as the shop is very sparse and it's quite a drive to either Thabazimbi or Bela Bela if the shop doesn't have what you need. The walking/cycling is excellent. A great place to get away from city life and relax.
Norah P. - 13th August 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Was nie beïndruk nie, plekkie baie agteruit gegaan.
Linda J. - 12th August 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Die natuurreservaat is 'n bonus met al die kameelperde!
Robert Z. - 5th August 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Ideaal as jy van 'n bosveld-omgewing hou.
Robert F. - 8th July 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
'n Stukkie hemel op aarde. Wonderlike, vriendelike mense en die wild was asemrowend en so mak. Was nie ons eerste keer by Leeupoort en definitief ook nie ons laaste keer.
Daleen H. - 30th June 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Dis veilig en stil en die diere is so mak en loop tussen die huise, ons het heerlik ontspan.
Herman H. - 21st June 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
As jy 'n natuur en wilde diere liefhebber is, is hierdie die paradys! Toevallig op hierdie een afgekom. Spyt ek het nie jare gelede al geweet van Leeupoort nie. Ek sal definitief terug gaan.
Henk S. - 3rd June 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Ruwe, rowwe bosveld, sonder tierlantyntjies en pretensie. As totale stilte en kontak met diere jou hart laat vinniger klop, sal jy moeilik Leeupoort kan klop. Vir 'n ou wat weelde en gekartelde slaaiblare verkies, is Leeupoort nie 'n toepaslike opsie nie.
Linel J. - 13th May 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Die dorpie is ongelooflik en die mense is supervriendelik. Ek het sommer besluit ek wil eendag daar gaan aftree.
Johan B. - 23rd April 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
'n Ideale wegbreek bestemming in n 'pragtige bosveld omgewing en volop wild. Goed instand gehoue paaie maklik rybaar met enige sedan motor.
Tania J. - 23rd April 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Lekker atmosfeer. Goed om uit te rus en uitstekend vir wild beaming. Permanente inwoners nie altyd die vriendelikste klomp nie maar nie te min het ons heel lekker gekuier en gerus. Braai, wild en son. Beste resep.
Johannes Michael D. - 2nd April 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Pragtig.
A S. - 1st April 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Dit is 'n skoon netjiese dorpie met goeie sekuriteit en vriendelike mense. Ons het ten alle tye veilig en welkom gevoel.
Wilna J. - 25th March 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Die atmosfeer by Leeupoort Vakansiedorp is een van samehorigheid.
Hino S. - 25th March 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Winkel is te duur. 'n Mens kan nie dinge daar koop nie.
Jan N. - 11th March 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Daar is te veel Vlakvarke, hulle moet die getalle minder maak.
Angelique N. - 25th February 2019
staying in Leeupoort Vakansiedorp
Leeupoort is 'n fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za