Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (5)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Leeuwkop

4.4 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Leeuwkop van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Leeuwkop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leeuwkop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leeuwkop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leeuwkop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leeuwkop Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulshof, Leeuwkop

The Pepper Tree B&B is gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Paulshof in Johannesburg. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die Westelike Verbypad en die omgewing van Sunninghill, Lone Hill, Rivonia en Brya...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 240
R744
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Leeuwkop

Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde van 'n groengordel in 'n rustige woonbuurt, noord van Johannesburg. Slegs 'n paar minute van die kant...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Leeuwkop

Veranda House bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perseel met natuurlike waterpoele en tuine. Veranda House is in Glenferness, in Midrand geleë en bied verblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle, ideaal vir sak...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Leeuwkop

Vair's Place is 'n gastehuis met 'n sentrale ligging in die lowerryke en stil Paulshof in Sandton. Vair's bied veilige sakpasverblyf aan sakereisigers en reisigers wat familie besoek en 'n selfsorg-eenheid vir langt...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Leeuwkop

Paulshof Guesthouse and Apartments is in Sandton in Gauteng ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos Monte Casino, Bird Gardens en Johannesburg Zoo. Dit is ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunninghill, Leeuwkop

Sunninghill Sojourn is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word in Sunninghill in Johannesburg. Die gastehuis is net 20 minute se ry vanaf Sandton se sakegebied en ontspanningsgeriewe. Verblyf word gebied in 2 groo...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kyalami, Leeuwkop

Cherry Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik naby die Midrand-sakekern, Gallagher Konferensiesentrum, Kyalami Equestrian Centre, Kyalami-renbaan ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Leeuwkop

Sunninghill Guest Lodge is ideaal geleë in die boomryke en stil woonbuurt, Sunninghill Gardens, slegs minute vanaf die polsende hartjie van Sandton se sakekern en al die hoofweë. Die lodge word bestuur met ouwê...

10% af Aanbod!
VanafR840
R756
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenferness, Leeuwkop

The Roosters Nest BnB word deur 'n gesin besit en bestuur, en is in 'n pragtige en luisterryke plattelandse plekkie geleë. Die lowerryke tuin bied 'n rustige plattelandse gevoel. Die B&B is het maklike toegang tot...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Lonehill, Leeuwkop

Hierdie B&B-lodge met sy Kaaps-Hollandse styl is in die luukse noordelike voorstad, Lonehill, een van die veiligste voorstede in Johannesburg, geleë en is ideaal vir stappers en drawwers. Ons bied gerieflike B&B-ve...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Leeuwkop

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

De Lone Hill Haven bied verblyf in ’n luukse voorstad, Lonehill in Sandton. Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, ’n bed vir 1 kind en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort...

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Rivonia Manor is ’n lieflike klassieke gesinshuis in Kleve Hill Park in Sandton. Dié drieslaapkamerhuis is na aan skole, winkels en openbare vervoer. Die huis met sy ligte karakter bied aan elke gesin ’n ontspa...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lonehill, Johannesburg

Dennis Road Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf met 'n ontspanne platteland-gevoel in Lone Hill in Fourways, Johannesburg. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Montecasino. Gerieflike verblyf is in 6 kamers be...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Barbeque Downs, Kyalami

Modern Morganwood is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Barbeque Downs, Midrand. Die grondverdiepingwoonstel lei na 'n tuin en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Airdlin

Royal Olympia Lodges and Safaris bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis wat in privaat besit is en in die rustige voorstad Sunninghill in Sandton, Johannesburg geleë is. Die gastehuis is loopafstand van die N...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Leeuwkop akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za