Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Leisure Bay

4.6 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Leisure Bay van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Leisure Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leisure Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leisure Bay Akkommodasie

54 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Leisure Bay Self-catering is 'n deel van 'n houthuis in Leisure Bay en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste. Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers de...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Palmer's Rock is in Glenmore, Port Edward, geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die see-uitsig is werklik fenominaal. Dit is naby winkels en restaurante en dit is ook nab...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Bay

Dolphins Paradise is 'n vakansiewegbreek vir die hele gesin aan KwaZulu-Natal se Suidkus, in die stil en pragtige dorp Leisure Bay met 'n see-uitsig. Die huis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die h...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Leisure Bay Beach House is in Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en d...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 350
R945
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

12 Bronze Paradise is 'n woonstel teen die see in Leisure Bay geleë is. Die perseel is net 300 m van die strand af. Die woonstel het 'n ruim patio waar gaste die uitsonderlike uitsigte oor die see kan geniet. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

The View On Boulder is ’n selfsorghuis in Leisure Crest, Glenmore, Port Edward. Die huis het ’n 180°-see-uitsig vanaf Glenmore tot by Port Edward se vuurtoring. Gaste kan deur die jaar kom dolfyn- en walsivkyk....

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Rest at Leisure is 'n selfsorghuis in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige area naby 'n verskeidenheid aktiwiteite e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Bay

Yena-lo 470 is 'n selfsorgvakansiehuis in Leisure Bay sowat 7 km van Port Edward af. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n kroeg en 'n ...

Vanaf
R1 451
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

All about Leisure bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis en is 700 m vanaf Leisure Bay-strand. Die stoep bied veraf see-uitsigte. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-k...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay

Tikkie Blou is 'n moderne hout-selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat apart van die hoofhuis in Leisurebaai geleë is. Die woonstel word omring deur aalwyne, vetplante en ander groen plantegroei en skakel goed i...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay

C-Rus is in die rustige Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Indien jy soek na rus en vrede, het jy die regte plek gevind! Leisure Bay is een van die beste geheime van die Suidkus. Te danke aan sy prag...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Fisherman's Drive Huis is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Leisure Crest. Dit kyk oor die see uit. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

8 Bronze Paradise is 'n woonstel op die boonste verdieping in 'n veilige kompleks in Leisure Bay. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay

Lekker Rus en Vis is op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Leisure Bay, naby Port Edward. Dié eiendom is net 1,5 km vanaf Leisure Bay se strand. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay

Itongasi Holiday Flat 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Glenmore Beach, Port Edward. Die kompleks is aan die oewer van die Tongazirivier geleë en is lekker naby die hoofstrand. Die woonstel het s...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

Leisure Beach House is 'n luukse strandhuis met selfsorggeriewe. Dié vakansiehuis is op Drake's Beach in Leisure Bay en bied direkte toegang tot die strandfront. Leisure Bay is aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë w...

Vanaf
R1 572
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Bronze Paradise 01 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die Bronze Paradise-kompleks teen die seefront in Leisure Bay. Die woonstel is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die woonstel beskik o...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Earlswood Cottage is hoog op ’n heuwel in Leisure Bay en bied ’n gedeeltelike see-uitsig vanaf die swembad, stoep, sitarea en hoofslaapkamer. Earlswood Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n drieslaapk...

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay

Fat Monkey Lodge bied selfsorgverblyf in 'n knus houthuisie met slaapplek vir 4 gaste in Leisure Crest, 1,7 km van Leisure Bay se strand af. Die verblyf het die ideale ligging vir natuurliefhebbers en is net 500 m v...

Vanaf
R1 235
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Hugo's bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die idilliese dorpie Leisure Bay. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand en net 6 km vanaf Port Edward, 'n lieflike vakansiedorpie. Die huis h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 20

Welkom by die Leisure Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za