Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (70)

Resensies van Leisure Bay

4.6 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Leisure Bay van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Leisure Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leisure Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leisure Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Leisure Bay

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Leisure Crest, KwaZulu-Natal

Shepstone Villa is in Leisure Bay geleë, aan die laer suidkus van KwaZulu-Natal en skuil tussen die warm Indiese Oseaan en die heuwels van die streek. Die area bied 'n oorvloed warm sand, natuurreservate en voetsla...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Three Hills, KwaZulu-Natal

Panorama bied lieflike selfsorgverblyf in ’n strandkothuis met ’n asemrowende uitsig in Leisure Bay ongeveer 800 m van die strand af. Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkam...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Three Hills, KwaZulu-Natal

M and M Home from Home is in Leisure Bay en bied selfsorg-verblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n afgeleë perseel waar die naaste bure 200 m ver is. Dié huis het 4 dubbelslaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Three Hills, KwaZulu-Natal

La La Nathi Guesthouse is 'n selfsorg-gastehuis in privaat besit. Dis in Leisure Bay, net noord van Port Edward, geleë. Leisure Bay het een van die skilderagtigste strande in KwaZulu-Natal en is naby die Wild Coast...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Three Hills, KwaZulu-Natal

Ilala Cabanas, 'n privaat en rustige vakansiekompleks, is 'n kort entjie se ry van die suide van Margate af. Die kompleks is gerieflik geleë en net sowat 5 km vanaf Port Edward en 'n kort entjie se ry vanaf die str...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, KwaZulu-Natal

San Miguel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Edward. Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 mense en dit is 5 minute se ry van die strand af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat na rustighe...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Three Hills, KwaZulu-Natal

Ku-Boboyi River Lodge is in Leisure Bay aan die Suidkus met sy lieflike Blouvlagstrande geleë. Die area bied oorgenoeg doendinge en toere vir waaghalse en avonturiers. Ku-Boboyi River Lodge skuil bo-op 'n pragtige ...

Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Glenmore Beach, KwaZulu-Natal

Joubert Cottage is ideaal geleë net 1 straat van Glenmore se swemstrand af en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die huis het 'n beskutte stoep met ingeboude br...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR500
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glenmore Beach, KwaZulu-Natal

Munster Hideout bied gesellige verblyf in Glenmore-strand, Port Edward en is net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste het 'n keuse tussen Artsy Fartsy Studio wat geskik is vir 4 gaste, of die Nukie-eenheid wat vir ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, KwaZulu-Natal

South Sands Villas is 'n netjiese, goed-onderhoude vakansiehuis in die klein kusdorpie Munster, teen die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis is in familie-besit en is geleë in 'n veiligheidskompleks. Vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Leisure Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]