Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Leisure Crest

4.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Leisure Crest van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Leisure Crest besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leisure Crest.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Crest akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Crest Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leisure Crest Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest

Leisure Bay Beach House is in Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en d...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest

Palmer's Rock is in Glenmore, Port Edward, geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die see-uitsig is werklik fenominaal. Dit is naby winkels en restaurante en dit is ook nab...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay, Leisure Crest

Tikkie Blou is 'n moderne hout-selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat apart van die hoofhuis in Leisurebaai geleë is. Die woonstel word omring deur aalwyne, vetplante en ander groen plantegroei en skakel goed i...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest

Fisherman's Drive Huis is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Leisure Crest. Dit kyk oor die see uit. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die ...

35% af Aanbod!
VanafR2 800
R1 820
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Leisure Bay, Leisure Crest

Yena-lo 470 is 'n selfsorgvakansiehuis in Leisure Bay sowat 7 km van Port Edward af. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n kroeg en 'n ...

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay, Leisure Crest

Fat Monkey Lodge bied selfsorgverblyf in 'n knus houthuisie met slaapplek vir 4 gaste in Leisure Crest, 1,7 km van Leisure Bay se strand af. Die verblyf het die ideale ligging vir natuurliefhebbers en is net 500 m v...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest

San Miguel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Edward. Hierdie eenheid bied slaapplek vir 6 mense en dit is 5 minute se ry van die strand af. Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay, Leisure Crest

Zizi Lodge is ideaal geleë in die kusdorpie Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die dorpie spog met ongerepte strande, pragtige sub-tropiese plantegroei, fantastiese gholfbane en 'n verskeidenheid watersportg...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Leisure Crest

Shepstone Villa is in Leisure Bay geleë, aan die laer suidkus van KwaZulu-Natal en skuil tussen die warm Indiese Oseaan en die heuwels van die streek. Die area bied 'n oorvloed warm sand, natuurreservate en voetsla...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Leisure Bay, Leisure Crest

Titanic is 'n selfsorghuis wat troeteldiervriendelik is in Leisure Bay, Port Edward. Dié vakansiehuis is net 500 m van die strand af en naby verskeie restaurante en winkels. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapple...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Leisure Crest akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za