Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Lephalale (Ellisras)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lephalale (Ellisras) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 78 resensies.

Lephalale (Ellisras)

Bosveld Guest House

"Geen noemenswaardige besienswaardighede nie."

Lephalale (Ellisras)

Bosveld Guest House

"Pragtige vriendelike plek."

Lephalale (Ellisras)

Sion Guest House

"Vreindelike mense, mooi winkelsentrum. Pragtige natuur - mooiste bome en plantegroei."

Lephalale (Ellisras)

De La Rose Guest House

"Puik Bosveld-atmosfeer. "

Lephalale (Ellisras)

Sion Guest House

"Great destination, however most activities is situated outside of town."

Lephalale (Ellisras)

Sion Guest House

"Baie warm maar 'n aangename plek met vriendelike mense."

Lephalale (Ellisras)

Bosveld Guest House

"Great place and safer than most places I have visited."

Lephalale (Ellisras)

Het Slot Lodge

"Nie juis beïndruk nie."

Lephalale (Ellisras)

Izintaba Lodge

"Not a town we would stop in."

Lephalale (Ellisras)

Izintaba Lodge

"Waterberg is a nature lovers paradise."

Lephalale (Ellisras)

Het Slot Lodge

"Potholes! The roads are in a very bad condition."

Lephalale (Ellisras)

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa

"Akkommodasie-pryse vir die Suid-Afrikaanse mark."

Lephalale (Ellisras)

Shanyane Guesthouse

"Dink nie dorp self gaan toeriste gelukkig maak nie. die omgewing, insluitend plase is wel die moeite werd om te ondersteun."

Lephalale (Ellisras)

Molalatau Lodge and Campsites

"Ons het lekker koel weer gehad met al die reën, maar die plek is net so duskant die hel normaalweg in Desember."

Lephalale (Ellisras)

Het Slot Lodge

"Great scenery on the way in and out."

Lephalale (Ellisras)

Molalatau Lodge and Campsites

"It is an excellent destination, even though it was a long distance travelling as I live in the south of Johannesburg. "

Lephalale (Ellisras)

Het Slot Lodge

"Ons het 25 jaar terug daar gewoon, die plek het baie uitgebrei. "

Lephalale (Ellisras)

Ibala Bala Game Lodge

"Bosveld-mekka, heerlik!"

Lephalale (Ellisras)

Shanyane Guesthouse

"Ellisras is baie mooi - alles is daar wat mens sal nodig hê. As jy 'n liefde het vir bos en natuur is dit beslis die regte plek om te kom besoek."

Lephalale (Ellisras)

XX Olden Rose Guest House

"Lieflike dorpie in die mooie bosveld. "

Lephalale (Ellisras)

BoshEnRust

"Dit lyk skoner en netjieser as 'n paar ander dorpe waar ek onlangs was. Net jammer daar's 'n totale onwilligheid om slaggate in die paaie reg te maak."

Lephalale (Ellisras)

Molalatau Lodge and Campsites

"Ellisras is 'n bosveldjuweel en verdien meer toerisme en meer blootstelling."

Lephalale (Ellisras)

Palm Inn Guesthouse

"It's a very quiet, but nice place."

Lephalale (Ellisras)

La Lucia Guest House

"Friendly receptionist."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem