Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Letsitele besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Letsitele.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Letsitele akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Letsitele Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Letsitele Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Letsitele

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vrie...

Vanaf
R3 398
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Limpopo

Kilima Private Game Reserve and Spa is op Roete 71 op pad na Mosambiek naby die Krugerwildtuin geleë. Die wildreservaat bied 'n luukse bosveld-ervaring aan die voet van die Murchinson-berge waar gaste skaars wild e...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 311
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tzaneen, Limpopo

Letaba River Lodge is in Tzaneen, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy wildreservate, wild en besienswaardighede soos Magoebaskloof en die Wolkberge. Verblyf is beskikbaar in 36 eenhede wat slaapplek aan tot 75 g...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Featherbrook Cottage is in die bosveld aan die oewer van die Letabarivier geleë en is bekend vir sy voëllewe. Die roep van die visarend kan gehoor word soos dit oor die rivier eggo en die seekoeie is dikwels te be...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Limpopo

Kapiri is 'n selfsorgkothuis op 'n privaat plaas 3 km vanaf Gravelotte in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese Bosveldwegbreek. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oo...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Tarentilos is op 'n privaat landgoed net buite Tzaneen geleë en bied 'n unieke, rustige atmosfeer in 3 selfsorg-kamers wat 'n moderne kombuis deel, gemeenskaplike braai-area en gedeelde badkamers vir mans en vrouen...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Oppieoewer Chalets is geleë op 'n kleinhoewe van 2 hektaar, minder as 5 km vanaf die prentjiemooi Tzaneen in Limpopo. Oppieoewer is die ideale plek vir 'n klein gesin wat graag wil wegbreek vir 'n naweek en die rus...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Palmwag Tzaneen is 'n gastehuis met 'n plattelandse styl in die bosveld, net 6 km vanaf Tzaneen op die R71 in die rigting van Letsitele. Dit is ideale bestemming vir natuurliefhebbers en oornagreisigers. Daaglikse d...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

The Stables is 7 km buite Tzaneen en 7 minute se ry vanaf die middedorp. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en die Wolkberge. Verblyf word in 7 kamers gebied wat s...

Vanaf
R3 520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Limpopo

Ndzalama Nature Reserve and Lodge is in die Laeveld in Limpopo geleë en bied gerieflike verblyf op 'n 14 000 ha-natuurreservaat, 84,7 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af. Geniet asemrowende uitsigte vana...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen White House Lodge bied oornagverblyf in die unieke dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is dubbelbeddens in 3...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Die Stoep bied gerieflike, gemeubileerde eenhede, net 4 km van Tzaneen af en dit spog met 'n uitsig oor die dam en die omgewing. Daar is 5 kamers: 3 gesinskamers wat met dubbel- en enkelbeddens en 2 kamers met dub...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Fairview Hotels, Spa & Golf Resort is aan die oewer van die Letabarivier in die tropiese Tzaneen geleë. The Fairview Collection kombineer eersteklas-geriewe met warm plattelandse gasvryheid. Die hotel bied elegante...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

The Manor Lodge is op 'n kleinhoewe in die skilderagtige dorp Tzaneen in Limpopo geleë. Die lodge bied verskeie kamer-opsies. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Al die kamers het waaiers en T...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tzaneen, Arbor Park

Claire's Cottages bied selfsorg-eenhede in die middel van Tzaneen. Die perseel is omring deur palmbome en 'n netjiese, tropiese tuin. Die verblyf by Claire's Cottages bestaan uit 4 eenhede wat elk 'n oopplan-leefar...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Letsitele akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za