Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Letsitele besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Letsitele.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Letsitele akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Letsitele Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Letsitele Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Letsitele

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Georges Valley Lodge is in die hoofstraat geleë, naby Tzaneen in Limpopo. Dié akkommodasie is perfek vir reisigers op soek na 'n oorslaapplek naby die stad en ander besienswaardighede in die omgewing. Die lodge h...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Satvik Accommodation skuil aan die oewer van die Tzaneen Dam. Die woord Satvik is afkomstig van die antieke Sanskrit en is meer 'n kenmerk as 'n naam. Die woord verwys na vrede, harmonie, rustigheid en balans. Di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR530
R477
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Tzaneen

Hillbilly Haven is ideaal geleë en dis die perfekte basis vanwaar die pragtige en historiese plekke in en om Tzaneen verken kan word. Gaste het ook maklike toegang tot verskeie buitelug-aktiwiteite en avonture wat ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in George's Vallei, Limpopo

Granny Dot's Country Spot is op 'n 28 hektaar-heuwel in die boerderygemeenskap van Agatha geleë. Agatha is ongeveer 17 km vanaf Tzaneen en het 'n uitsig op die Wolkberge. Dié landelike toevlug bied 'n opgeknapte g...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Laeveld, Limpopo

LaCotte Riverside Chalets is op die oewer van die Groot-Letabarivier. Dis 'n versteekte juweel in idilliese tuine met natuurlike bosveld en bied gaste 'n ontspannende wegbreek. Gaste kan kies tussen 3 chalets wat e...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Limpopo

Boschoek Farmstay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis wat op 'n 160 hektaar werkende avokado- en makadamianeute-plaas geleë is. Die plaas is tussen Tzaneen en Modjadjiskloof van die R36 af...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Tzaneen

Forest View Cabins is 14 km buite die tropiese dorp Tzaneen geleë, en word omring deur die majestueuse Wolkberge en woude. Dié selfsorgverblyf is knus, elegant en spog met prentjiemooi uitsigte. Berblyf word in...

Vanaf
R5 500
per nag, vir 12 mense
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Limpopo

Makgokolo Wildreservaat bied bekostigbare akkommodasie op 'n privaat wildplaas tussen Hoedspruit en Tzaneen, voorwaar 'n unieke bestemming met genoeg plek vir die hele gesin! Hierdie lieflike lodge het 5 slaapkame...

Vanaf
R340
per nag (plek vir 6)
Oord in Vallei van die Olifante, Limpopo

ATKV Eiland Spa bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die Hans Merensky Natuurreservaat aan die suidelike oewer van die Letabarivier, net 68 km oos van Tzaneen in Limpopo. Ons bied 'n verskeidenhe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoostelike punt van die Drakensberge. Dié ligging is ideaal vir avonturiers wat in bergfietsry, voetslaan, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Letsitele akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za