Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Limpopo

4.3 / 5  
volgens 1555 resensies
Lees regte resensies van Limpopo van 1555 geverifieerde gaste.
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Thanizimbi Game Farm and Entertainment Venue lê sowat 20 km buite Thabazimbi en spog met volop wild, natuur-roetes en pragtige uitsigte. Dié bekoorlike plaas is die perfekte plek vir 'n groot groep, gesinswegbreek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Casamento Lodge is op 'n privaat plaas net 10 km buite Modimolle geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir gesinne, paartjies of groepe. Die eenhede het gemaklike dubbelbeddens, enkelbeddens en p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë. Akkommodasie is beskikbaar vir vakansiegangers én sakereisigers. Gaste kan kies tussen dubbel-, 2-en...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Limpopo

Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf wat perfek is vir paartjies, sakereisigers en 'n ideale oorstopplek vir Kruger Park in Haenertsburg. Die luukse kamers het 'n dek met 'n berg-uitsig en bied 'n ligte...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

31 Zwartkloof Nature Reserve is 'n selfsorghuis op 'n reservaat wat 2900 hektaar groot is. Die landgoed is ongeveer 13 km vanaf Bela-Bela en 168 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Dié vakansiehuis het slaa...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Wharthog Corner Leeupoort is in Dwarfgreen in die bekende Leeupoort Vakansiedorp geleë. Die verblyf is ideaal geleë vir 'n gesin vol natuurliefhebbers of reisigers wat op soek is na avontuur, en is sowat 58 km van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R783
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Limpopo

Purdy's Place bied gerieflike verblyf in ’n gastehuis in ’n stil woonbuurt in Louis Trichardt. Daar is 3 gastekamers en 'n gesins-suite wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer lei na ’n gesellige stoep...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Laeveld, Limpopo

Fullmoon Paradise Lodge bied gastekamers op ’n plaas aan die buitewyke van Morebeng. Daar is 23 individueel versierde kamers wat elk ’n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed or 2 enkelbeddens het, en elke kame...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Limpopo

Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond. Die instansie het 5 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Umndini Safari Resort & Venue bied selfsorg-chalets en is op die Kromdraaiplaas, ongeveer 60 tot 65 km van Bela-Bela af en 'n uur se rit vanaf Thabazimbi. Verblyf by Umndini Safari Resort & Venue beskik oor verske...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisy...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za