Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Limpopo

4.3 / 5  
volgens 2410 resensies
Lees regte resensies van Limpopo van 2410 geverifieerde gaste.
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Kokkariba Gastehuis is in Hoedspruit en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin en diegene wat ander besienswaardighede in die area wil verken. Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelverdieping-gastehuis met k...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Die Stoep bied gerieflike, gemeubileerde eenhede, net 4 km van Tzaneen af en dit spog met 'n uitsig oor die dam en die omgewing. Daar is 5 kamers: 3 gesinskamers wat met dubbel- en enkelbeddens en 2 kamers met dub...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Thabazimbi, Limpopo

Marakele Animal Sanctuary is op 'n wildplaas net 9 km buite Thabazimbi in Limpopo geleë. Die pragtige Waterberge is te sien en verblyf word gebied in 3 safari-tente. Snags kan gaste luister na leeus se gebrul, hi...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate en is ideaal vir woudliefhebbers. Hierdie lodge bied ongelooflike voëllewe en diere soos njalas, koedoes, duikers, renosters, water...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Mookgopong, Limpopo

Ranelra Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorp Naboomspruit. Die eenheid is sentraal geleë naby kitskoskafees en winkelsentrums. Die verblyf bestaan uit 'n ruim eenslaapkamerwoonstel....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Christie's Inn is geleë in Tzaneen en het 'n huislike atmosfeer. Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik in Limpopo en word beskryf as 'n aantreklike subtropiese tuin-dorp. Dit lê aan die voet va...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Gaste kan die moderne Petit, Supreme, Deluxe of Boutique kamers bespreek waarvan elke kame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Mokopane, Limpopo

Fourie Straat 199 B&B is geleë in 'n rustige omgewing op die rand van die pragtige bosveld dorp Mokopane, net 2 uur se ry vanaf Gauteng. Dis 'n perfekte oornagbestemming vir reisigers op pad na Botswana, Zimbabwe e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, net 'n entjie se ry van verskeie restaurante en winkels af. Daar is 4 chalets met lugversorging en enkelbeddens. El...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Nyl Retreat is 'n selfsorg-bestemming op die platteland, sowat 8 km van Nylstroom af wat dit die ideale wegbreekplek maak vir diegene wat die stad wil ontsnap. Kom geniet vars lug, ongelooflike sonsondergange en wor...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Phalaborwa, Limpopo

Bushveld Terrace Hotel on Kruger bied 'n kontemporêre wegbreek met 'n goeie ligging naby die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin. Dit is net 'n hanetreetjie van die ingang na dié gewilde wildpark af, maar met al ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Sondela Nature Reserve - Makhato 6 is in die Sondela Natuurreservaat en bied 'n ruim selfsorghuis met plek vir 8 gaste. Dis die ideale plek vir diegene wat 'n lieflike naweek in die bosveld wil deurbring. Die dubb...

Weeksdag-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

The Hidden Valley is op die oewer van die Blyderivier en bied 'n rustige wegbreekplek tussen sitrus- en mango-plase. Gaste kan tussen 2 houthutte met slaapplek vir 2 tot 3 gaste en 'n uitsig oor die rivier kies. Di...

Voorkeurvennoot
15% af Naweke!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Bona Ntaba Lodge is naby Hoedspruit in 'n privaat wildreservaat geleë en bied gaste die geleentheid om die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse Bosveld by 'n rustige lodge te ervaar. Die lodge het 4 unieke selfsorgbo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Rustig in die Bosveld is 'n vakansiehuis in Leeupoort Vakansiedorp en bied verblyf aan 8 gaste. Dié huis word deur die bosveld omring en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer binne die huis en 'n buitebadkamer me...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Naboomspruit, Limpopo

Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en gesinne. Die kamp bied aan gaste 'n intieme...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Hierdie huis is volledig toegerus en rolstoelvriendelik. Dit bied slaapplek vir 8 gaste en is slegs 28 km vanaf Bela-Bela geleë. Die huis is ingerig met topklas-beddegoed, linne en eetgerei. Dit het 'n ruim hoofsl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Viewpoint Cabins bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in die prentjiemooi Haenertsburg. Die perseel bied 'n uitsig op die berg en is naby die middedorp. Verblyf is in 5 bekoorlike houthuisies beskikbaar wat el...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Sherwood's Country House skuil in die kalm Agathaberge. Dit is 'n Victoriaanse huisie in die platteland, net 13 km van Tzaneen en sowat 1 uur se ry van die Krugerwildtuin af in Limpopo. Verblyf word aangebied in 7 ...

Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp is in Bela-Bela geleë en bied gehalte-verblyf vir natuurliefhebbers wat vir 'n naweek wil wegbreek. Die tent-lodge bied fantastiese uitsigte oor die Springbokvlaktes en gaste kan hee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisy...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za