Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Limpopo

4.3 / 5  
volgens 2807 resensies
Lees regte resensies van Limpopo van 2807 geverifieerde gaste.
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

De Vrolike Vark is deel van Elephant Lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Mabalingwe is in die hartjie van die Waterberge, net buite Bela-Bela. Dit is 'n wegbreekplek vir natuurliefhebbers waar vlakvarke, nyalas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Ontsnap na die Gorgeous Gecko Gastehuis in die hartjie van die bosveld. In hierdie rustige wêreld van luuksheid en gemak, net 90 minute van Gauteng af, kan jy vergeet van die gewoel van die stadslewe. Al ons kamer...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Wharthog Corner Leeupoort is in Dwarfgreen in die bekende Leeupoort Vakansiedorp geleë. Die verblyf is ideaal geleë vir 'n gesin vol natuurliefhebbers of reisigers wat op soek is na avontuur, en is sowat 58 km van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Limpopo

Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë. Red Roof Gastehuis bied verblyf in 6 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer, en het...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

King's Castle bied gemaklike gastehuis-verblyf in die middel van Polokwane in 'n ou kasteel met 'n Middeleeuse tema. Gaste kan ruim kamers en die rustigheid van die tuin geniet terwyl hulle 'n drankie van die kroegi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Mookgopong, Limpopo

Ranelra Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorp Naboomspruit. Die eenheid is sentraal geleë naby kitskoskafees en winkelsentrums. Die verblyf bestaan uit 'n ruim eenslaapkamerwoonstel....

Voorkeurvennoot
Weeksdag-aanbod!
VanafR650
R433
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Naboomspruit, Limpopo

Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en gesinne. Die kamp bied aan gaste 'n intieme...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Sondela Nature Reserve - Makhato 6 is in die Sondela Natuurreservaat en bied 'n ruim selfsorghuis met plek vir 8 gaste. Dis die ideale plek vir diegene wat 'n lieflike naweek in die bosveld wil deurbring. Die dubb...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela, Limpopo geleë. Dit is die tuiste van die Groot 5. Die lodge is sowat 1 uur se ry vanaf Pretoria en is ideaal vir ’n naweekwegbreek uit ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Gaste kan die moderne Petit, Supreme, Deluxe of Boutique kamers bespreek waarvan elke kame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisy...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]