Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Limpopo

4.3 / 5  
volgens 1428 resensies
Lees regte resensies van Limpopo van 1428 geverifieerde gaste.
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R695
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf bied verblyf op 'n plaas minder as 'n halfuur se ry van Warmbad/Bela-Bela af. Dit is 25 km buite Warmbad op die Thabazimbi-pad en skuil in die skadu van die pragtige Waterberge. Daar is sla...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vaalwater, Limpopo

Die Orchid Gastehuis is in die hartjie van die Waterberg in die dorpie Vaalwater geleë. Dis ideaal op pad na Lephalale (Ellisras) en Botswana (Stockpoort Grenspos), 2 ure se ry vanaf Pretoria, en 'n uur vanaf Lep...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Klein Paradys Lodge is op 'n 10 hektaar bosveld-kleinhoewe geleë. Dit grens aan die Polokwane Wildreservaat en bied gerieflike verblyf in 5 tuinhuisies. Alhoewel ons maklike toegang tot die dorp bied (met die R37) ...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Thuladu is 'n selfsorg-eenheid wat op die Mbizi Wildlodge in Bela-Bela geleë is. Besienswaardighede in die omgewing sluit Zwartkloof Natuurreservaat, Waterberg Zipline Adventures, Adventure with Elephants en die Ze...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford, Limpopo

The Little Farmhouse is in 'n rustige woudomgewing op ons plaas net 'n paar kilometer van Stanford af geleë. Dié versteekte skat het 'n plattelandse karakter met dik mure, donker balke en 'n groot kaggel binne. Ko...

Vanaf
R9 260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

AM Lodge is 'n eksklusiewe, bekroonde lodge in Hoedspruit in Limpopo. Die lodge bied alles-ingesluit-pakkette en 'n intieme Afrika-ervaring aan individue of gesinne van alle ouderdomme wat op soek is na 'n onvergeet...

15% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 570
R1 335
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Cycad Guest House is as beste 4-ster-gastehuis in Limpopo genomineer. Ons het ons deure in 1995 geopen en is 'n gewilde keuse onder sakereisigers en vakansiegangers. Dié bekoorlike gastehuis skuil in die hartjie va...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Chinaka Game Lodge is 'n privaat, afgeleë en bekostigbare lodge in die hartjie van die Bosveld in Limpopo. Dié lodge is naby Vivo en Alldays, net 3,5 uur se ry vanaf Pretoria en op pad na die Mapungubwe Wêrelderf...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
B&B in Phalaborwa, Limpopo

Arimagham Gastehuis is ideaal geleë, in die hartjie van die skilderagtige dorpie, Phalaborwa, in Limpopo. Ons is 2 km van die Krugerwildtuin se ingang af geleë. Jou gasvrou Ronica bied warm Suid-Afrikaanse gasvryh...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Sleepers Villa is in die middestad van Polokwane geleë. Dit is die hoofstad van die Limpopo-provinsie en bekend vir besienswaardighede soos die Polokwane Bird and Reptile Park met 280 voëlspesie. Die area bied toe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisy...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za