Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Limpopo

4.3 / 5  
volgens 2410 resensies
Lees regte resensies van Limpopo van 2410 geverifieerde gaste.
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Disa 336 is in die Leeupoort Vakansiedorp en bied selfsorgverblyf aan 2 volwassenes. Die ingang na die eenheid word via trappe bereik. Dit is die perfekte plek vir natuurliefhebbers op soek na 'n bietjie stilte en o...

10% af Aanbod!
VanafR2 815
R2 534
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete wat die Blyderivier-canyon en die toeristebestemming, Hoedspruit insluit. Kingfisher Creek is in Gue...

Voorkeurvennoot
25% af Naweke!
VanafR1 600
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve is 'n privaat selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat sowat 12 km vanaf Bela-Bela. Dié wild- en landboukundige streek is bekend vir sy geotermiese warmwat...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

42 @ Ditholo Game Lodge is 'n luukse, privaat selfsorg-lodge op die malariavrye Ditholo Wildlandgoed in Limpopo. Die landgoed is net 62 km van Bela-Bela, 1,5 uur se ry van Pretoria en 2,5 uur se ry van Johannesburg ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Zwartkloof Private Game Reserve 31 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n boetiekwildreservaat van 2900 hektaar. Dis sowat 13 km vanaf Bela-Bela, 120 km vanaf Pretoria se middestad, 168 km vanaf Lanseria Internasionale L...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Raptors Lodge Accommodation is in Hoedspruit, Limpopo, 'n gebied wat veral bekend is vir sy landskapsritte, staproetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, insluitend Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, H...

Voorkeurvennoot
15% af Laaste Kans!
VanafR870
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Bosveldsig Cottages bied selfsorgverblyf of B&B-verblyf in die bosveld op ’n klein wildplaas buite Modimolle. Die eko-toerismebestemming het ’n oorvloed natuur- en wildreservate, en doendinge soos voetslaan, ber...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela, Limpopo

Buyskop Lodge, Conference and Spa bied die geleentheid om te ontspan en tyd in die natuur te spandeer en is Bela-Bela. Dit is in die Waterberg-bosveld. Verblyf word in 16 gerieflike, unieke chalets met grasdakke, s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Jean-Alno Gastehuis is in die dorpie Modimolle in die Waterbergstreek van Limpopo. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 ruim slaapkamers wat toegerus is met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

Njala bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat huis op die Thanizimbi Wildplaas. Die huis is 1,5 km van die hooflodge af en kan met 'n standaardvoertuig bereik word. Die huis skuil in die berge en bied 'n pragt...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 3 is 'n gasteplaas 100 km vanaf Pretoria en 8 km vanaf Bela-Bela. Akkommodasie beskik oor 'n koninigingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n ysk...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoostelike punt van die Drakensberge. Dié ligging is ideaal vir avonturiers wat in bergfietsry, voetslaan, ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie is ’n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die oopplan-eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en het ’n privaat badkamer m...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbelt op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë. Verblyf word in die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa, wat net 100 m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisy...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za