Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Limpopo

4.3 / 5  
volgens 2270 resensies
Lees regte resensies van Limpopo van 2270 geverifieerde gaste.
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Limpopo

Hierdie unieke, privaat gastehuis word besit en bestuur deur Santie McDermott en is in 2007 geopen. Die gastehuis word omring deur groot inheemse bome, varings, palmbome, broodbome en baie ander tropiese en subtropi...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Lodge in Naboomspruit, Limpopo

Diamond Creek Bush Lodge is sowat 9 km vanaf Mookgopong en skuil in die bos met ongelooflike bos-uitsigte en uitsigte op die Waterberge. Verblyf word gebied in 6 selfsorg-chalets met slaapplek vir 3 gaste in elke c...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mookgopong, Limpopo

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was. Daar is 9 kamers met privaat badkamers en van die kamers kan saam bespreek word vir 'n gesin van 4. Die kamers he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Serendipity bied verblyf in Polokwane en is ideaal vir 'n sakereisiger. Besienswaardighede in dié stad in Limpopo sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, die Polokwane Wildreservaat, museums, g...

Vanaf
R2 995
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Sunset Game Lodge is in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo, sowat 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë. Dié lodge het 7 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek vir tot 16 gaste b...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 700
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Impisi Accommodation and Safaris bied gerieflike verblyf in 2 lieflike huise op die sesde skoonveld van die Hans Merensky Gholfklub wat grens aan die bekende Krugerwildtuin. Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede, I...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbelt op die Hoedspruit Wildlife-landgoed geleë. Verblyf word gebied in die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa, w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Phalaborwa, Limpopo

Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die s...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing. Die huisie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Die houthuise by Magoebaskloof Getaway is die perfekte oornagplek vir sakereisigers, verkoopspersone en vakansiegangers. Dit is in die malaria-vrye deel van Limpopo geleë. Magoebaskloof Getaway is 'n oase van vred...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe - Dream of Nature is 'n moderne selfsorg-lodge wat in die Mabalingwe Natuurreservaat, 35 km vanaf Bela-Bela geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie wildreserv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 240
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Endorphin Expeditions bied verblyf in Leeupoort Vakansiedorp wat 80 km vanaf Warmbad en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo is. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n ooppla...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Douglas Villas bied luukse verblyf in Tzaneen. Daar is 2 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 5 gaste. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n koningingrootte-bed met...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R270
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Peppertree Lodge Caravan and Camping Site is buite Bela-Bela geleë. Dit is naby besienswaardighede soos Mystic Monkeys en Feathers Wildpark, Rust de Winter Natuurreservaat en Waterberg Zipline Adventures. Verblyf...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Magoebaskloof. Die plaashuis is ver van die stad se gedruis en het geen selfoonsein nie.Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise langs 'n inheemse dennewoud...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Marlot Guest House is in 'n stil buurt in Polokwane naby die middestad en winkelsentrums geleë. Dié lieflike grasdakgastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dis ideaal vir gaste wat die omgewing s...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Lemara Wildteelplaas skuil op 'n wildsplaas 25 km vanaf Hoedspruit en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dié top vakansiebestemming is die ideale wegbreek vir diereliefhebbers en bied van die beste Groot 5-wildkykgel...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Glenogle Plaas is 'n privaat landgoed wat tussen denneplantasies in 'n pragtige, bergagtige deel van Magoebaskloof skuil. Dié prentjiemooi plaas spog met 'n manjifieke privaat dam propvol forel. Daar is 2 luukse ...

Vanaf
R649
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Limpopo

Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer persoonlike diens en luukse slaapplek in 'n rustige atmosfeer. Eskulaap is in die hartjie van Polokw...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Buffaloland is 'n wildplaas wat deur die Vastapane-familie besit word en is in 1998 gestig om Afrika se natuurerfenis te bewaar en 'n eksklusiewe Afrika-ervaring te bied. Aangesien Buffaloland net 'n klipgooi vanaf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 121 tot 140

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisy...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za