Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Limpopo

4.3 / 5  
volgens 1561 resensies
Lees regte resensies van Limpopo van 1561 geverifieerde gaste.
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur pragtige tuine en is op die gesogte groenbeltjie in die Hoedspruit Wildlife-landgoed. Die verblyf bestaan uit die Nyaleti Lodge en die Nyaleti Villa. Die ...

Vanaf
R908
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Limpopo

Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer persoonlike diens en luukse slaapplek in 'n rustige atmosfeer. Eskulaap is in die hartjie van Polokw...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing. Die huisie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Limpopo

Mountain View Bush Lodge is op 'n wildplaas in die Waterberge in Limpopo geleë. Dit is op die R33-roete tussen Vaalwater en Lephalale en 400 m hoër bo seespieël as Lephalale. Let asb. daarop dat ’n minimum va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Serendipity bied verblyf in Polokwane en is ideaal vir 'n sakereisiger. Besienswaardighede in dié stad in Limpopo sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, die Polokwane Wildreservaat, museums, g...

Vanaf
R5 390
per nag, vir 6 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Limpopo

Dinkweng Safari Camp is slegs 3 ure se ry vanaf Johannesburg. Die naaste dorpie, Vaalwater, is 45 km vanaf die kamp, waarvan 11 km grondpad is. Dinkweng Safari Camp bied verblyf in 'n keuse van 3-slaapkamer selfsor...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp is in Bela-Bela geleë en bied gehalte-verblyf vir natuurliefhebbers wat vir 'n naweek wil wegbreek. Die tent-lodge bied fantastiese uitsigte oor die Springbokvlaktes en gaste kan hee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Burgersfort, Limpopo

Burgersfort Gastehuis bied gerieflik gemeubileerde kamers in Burgersfort. Dié gastehuis het 7 kamers met slaapplek vir 1 tot 20 gaste. Daar is 2 kamers wat elk 'n enkelbed het. Die een is in die hoofhuis en het '...

15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Leadwood Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 spoggerige bosveld-lodges in 'n stil, eksklusiewe, afgesonderde gedeelte van Hoedspruit Wildreservaat waar die wild vrylik rondloop. Die hoofbosveldlodge word om...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Modimolle, Limpopo

Shangri-La Country Hotel & Spa is in die skilderagtige Waterberge, in die hartjie van die bosveld op 'n 32 ha-plaas geleë, sowat 14 km vanaf Modimolle. Dié hotel bied hul eie stukkie tropiese paradys wat 'n gevoel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisy...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za