Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Limpopo

4.3 / 5  
volgens 2270 resensies
Lees regte resensies van Limpopo van 2270 geverifieerde gaste.
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Northam, Limpopo

Thulani Game Lodge & Eco Estate bied selfsorg-tente en -chalets in die Waterberge tussen Northam, Koedoeskop en Thabazimbi. Die lodge is op 'n heuwel tussen oeroue maroelabome in die bosveld geleë. Verblyf word ge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Sequoia Garden Retreat lê in 'n vallei tussen Magoebaskloof se berge. Dis 'n botaniese paradys wat venoem is na die "Metasequoia Glyptostroboides"-boom. Dié pragtige bome is afkomstig van die oorspronklike saad wa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Jean-Alno Gastehuis is in die dorpie Modimolle in die Waterbergstreek van Limpopo. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 ruim slaapkamers wat toegerus is met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Die ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Limpopo

La Lucia Guest House is in die klein steenkoolmyndorp Lephalale geleë. Dié perseel beskik oor ’n swembad en braaigeriewe en is naby verskeie ander geriewe. Verblyf word in 11 gaste-suites gebied wat slaapplek a...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Blyde River Cabin Guesthouse is 'n privaat houthuisie in 'n wildreservaat op die rand van 'n bedreigde rivierwoud. Hier sal die gekabbel van die Blyderivier jou van al jou sorge laat vergeet. Die opset is ideaal vir...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Blue Bell is 'n klein gastehuis in Tzaneen se middedorp. Dit is naby al die restaurante, Mediclinic en die sakekern. Verblyf word gebied in 4 en suite-slaapkamers, elk ingerig met 'n platskerm-TV met DStv. Elke k...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 470
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Shikwari Game Reserve bied 2 kampe op die reservaat naby Kruger Park en die Panoramaroete. Die reservaat het kameelperde, sebras, wildebeeste, koedoes, rooibokke, njalas, waterbokke, bosbokke, duikers, steenbokke, v...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

Karibu River Retreat en Game Lodge is in 'n stukkie bosveldparadys weerskante van die Elandsrivier, 18 km vanaf Marble Hall. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, kontrakteurs, vakansiegangers en oornaggast...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Madikela Wildlodge is in die Waterberg Biosfeerreservaat geleë. Dié wild-lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek uit die besige stadslewe. Verblyf word gebied in 8 chalets wat elkeen slaapplek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vaalwater, Limpopo

Mashudu Private Game Lodge is 45 km vanaf Nylstroom en is ideaal vir 'n troue, konferensie, 'n naweek of 'n wegbreek in die middel van die week. Dié lodge bied verblyf in 'n bos-tent of 'n kamer. 'n Yskassie, tee-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisy...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za