Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2410 resensies.
Ina P. - 19th April 2021
staying in Hoedspruit, Limpopo
Lekker plekkie om te verken met vriendelike mense!
Modiba Samuel P. - 19th April 2021
staying in Mookgopong, Limpopo
I struggled getting help with parts/places to repair my car because resources are so limited in this area, as it is a small town. The part I needed was very small, but not available. I had to get help from Pretoria.
Marna M. - 17th April 2021
staying in Hoedspruit, Limpopo
Lovely little town.
Arthur D. - 16th April 2021
staying in Modimolle, Limpopo
We were on a gholf tour and found the area to be central to golfing destinations.
Shaun V. - 15th April 2021
staying in Hoedspruit, Limpopo
Love Hoedspruit, what an awesome town.
Elsabe S. - 15th April 2021
staying in Hoedspruit, Limpopo
The N4 is dreadful, but it is close to the Kruger National Park.
Tamara N. - 14th April 2021
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Gorgeous and well worth the trip.
Andrea B. - 14th April 2021
staying in Mookgopong, Limpopo
Gaan nie veel aan in hierdie dorpie nie, veral nie na 3 in die middag nie. Sou graag wou gaan uiteet Sondagaand, maar moes maar wegneemete kry.
Jaco C. - 13th April 2021
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die mense daar is gaaf.
Charlynn M. - 12th April 2021
staying in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Beslis die moeite werd om hier te kan ontspan!
Max M. - 12th April 2021
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Doen vooraf bietjie navorsing. Daar is baie meer om te sien en doen as wat mens sou dink.
Erika G. - 7th April 2021
staying in Lephalale (Ellisras), Limpopo
Fantasties!
Rynardt K. - 7th April 2021
staying in Rust De Winter, Limpopo
Die dorpie is baie vervalle, maar die omgewing so mooi. Dis wel lekker naby aan Mistic Monkeys en Dinokeng Natuur Reservaat.
Stephen D. - 7th April 2021
staying in Tzaneen, Limpopo
Beautiful area, only visited due to family there, would probably not go otherwise.
Hetta B. - 7th April 2021
staying in Lephalale (Ellisras), Limpopo
Quiet and relaxed.
Johan S. - 7th April 2021
staying in Mookgopong, Limpopo
Soos al ons klein dorpies is dit deesdae maar verniel en hulle kan gerus die dorpie bietjie skoon maak. Gelukkig bly mens darem 'n entjie buite die dorp.
Jeanine G. - 6th April 2021
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Onbeskryflik mooi en goed vir die siel.
Danie B. - 6th April 2021
staying in Tzaneen, Limpopo
Meeste toeriste aantreklikhede was toe soos die Wheelbarrow and die Sunland Baobab.
Eugene D. - 6th April 2021
staying in Bela-Bela, Limpopo
Ken Bela-Bela 57 jaar was spog-dorp, nou vuil.
Sandra L. - 6th April 2021
staying in Modimolle, Limpopo
Moes FNB toe gaan om 'n kaart te vervang. Wat 'n wonderlike positiewe ervaring. Van die bankbestuurder wat jou by die deur kom ontvang tot die wonderlike uitgebreide diens deur die teller! Vyf-ster-diens.
Boitumelo T. - 1st April 2021
staying in Vaalwater, Limpopo
Windy roads with potholes here and there.
Khanyisa R. - 26th March 2021
staying in Polokwane, Limpopo
Polokwane is a nice place for everyone. Come and see you will enjoy it.
Moroka M. - 25th March 2021
staying in Tzaneen, Limpopo
Perfect.
Victor D. - 23rd March 2021
staying in Groblersdal, Limpopo
Very good.
Erna O. - 23rd March 2021
staying in Mookgopong, Limpopo
Skoon en netjiese klein dorpie met als wat nodig is.
Dave V. - 16th March 2021
staying in Mookgopong, Limpopo
The roads are really crap with lots of potholes! Got bad service from MBT petrol attendants, but the rest of the town was friendly and have a relaxed atmosphere.
Chris H. - 16th March 2021
staying in Groblersdal, Limpopo
Die pad in Groblersdal is baie sleg.
Chris B. - 16th March 2021
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Definitief my plek van keuse om die batterye te herlaai.
Johann D. - 15th March 2021
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Die vakansiedorp is besig om agter uit te Gaan. Karavaanpark is in 'n absolute swak toestand en onhiegiens. Karavaanpark moet aandag kry en selfs die paaie in die uitbreidings is in n swak toestand. Die huise is hopeloos te opmekaar wat beteken die erwe is te klein.
Pieter B. - 15th March 2021
staying in Vaalwater, Limpopo
Tensy jy gaan jag of 'n ander afspraak daar het is daar nie regtig rede om daar te stop nie. Geen besienswaardighede nie.
Doreen S. - 15th March 2021
staying in Tzaneen, Limpopo
Dorp self maar effe verwaarloos gemeet aan vroeër. Omgewing wel goed, veral Magoebaskloof.
Michelle G. - 15th March 2021
staying in Hoedspruit, Limpopo
Lekker plek.
Franci V. - 15th March 2021
staying in Hoedspruit, Limpopo
We loved Hoedspruit. Lots to do and see for the nature lover.
Nonnie V. - 14th March 2021
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Asemrowend!
Estelle V. - 13th March 2021
staying in Bela-Bela, Limpopo
Nie alle oorde so op standaard soos Klein Kariba nie. Oor die algemeen 'n lekker toeristebestemming.
Rea S. - 13th March 2021
staying in Bela-Bela, Limpopo
The weather is beautiful.
Nico D. - 13th March 2021
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Omgewing word skynbaar baie beperk as 'n toeristebestemming weens gereelde kragonderbrekings. Andersins word dit sterk aanbeveel.
John M. - 13th March 2021
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Enjoyed Haenertsburg, the restaurants and their staff are top class.
Tebogo M. - 10th March 2021
staying in Thabazimbi, Limpopo
We coming back.
Thembi T. - 9th March 2021
staying in Bela-Bela, Limpopo
It is very hot that side. Bring sunscreen always.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za