Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1882 resensies.
Trevor B. - 17th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Really enjoyed Mabalingwe.
Amelia V. - 16th January 2020
staying in Modimolle, Limpopo
Dis rustig en 'n gemaklike afstand uit die besige stadsgewoel.
Jacques D. - 16th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die hele Mabalingwe het my min beïndruk. Ek het nie veel kennis van ander plekke in die Bela-Bela-omgewing nie. Ek glo egter dat daar baie goeie plekke elders in die omgewing is.
Megan B. - 14th January 2020
staying in Haenertsburg, Limpopo
Grondpad daarna is nie gemaak vir lae motors nie.
Jamien F. - 14th January 2020
staying in Naboomspruit, Limpopo
Plekke rondom naboom is 'n goeie bestemming.
Elma V. - 14th January 2020
staying in Magoebaskloof, Limpopo
'n Ware juweel!
Manuel L. - 13th January 2020
staying in George's Vallei, Limpopo
Een van die mooiste valleie wat ons gesien het. Die natuurskoon daar is ongelooflik. As jy 'n natuurmens is, is dit die plek vir jou.
Wynand M. - 13th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Ons het die warmbaddens in Bela-Bela een dag besoek en die kinders en kleinkinders het dit baie geniet. Ons het ook uitgeëet by 'n restaurant om een van die kinders se verjaarsdae te vier en inkopies gedoen in Bela-Bela. Daar is baie lekker vrugte in die omgewing.
Thinus H. - 13th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Water, apies, hitte!
Hendrick B. - 13th January 2020
staying in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
The reserve was surprisingly larger than we had anticipated, with many beautiful and healthy animals. The game drives were fun and very informative.
Ryno D. - 12th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Was baie lekker by Mabalingwe. Dorp is lekker naby asook baie gholfbane.
Mpumi N. - 12th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very convenient, it's just the a place to be.
Sandra V. - 11th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Baie goeie winkelsentrum met alles wat mens nodig het.
Deon V. - 11th January 2020
staying in Tzaneen, Limpopo
Nie hulle probleem nie. Eskom befonkfaai alles.
Gloria M. - 11th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
I always visited Bela-Bela and mostly I find it has a lot of new faces, in other words this is the place of all visitors. There is a lot of entertainment.
Marijke C. - 11th January 2020
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Heerlike en rustige wegbreek. Baie om in die natuur te doen. 'n Onontdekte area.
Annelie B. - 11th January 2020
staying in Waterberg, Limpopo
As jy van die bosveld hou, is dit die plek.
Milicent R. - 10th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
It's a wonderful place, we still want to explore more places in Bela-Bela.
Annet S. - 10th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bosveld is baie mooi na die pragtige reën.
Paddy D. - 10th January 2020
staying in Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Beautiful place, reception very helpful. It is a pity that you can't really walk in the reserve. If the Elephants and buffalo were removed it would be an ideal location as the family could hike through the bush.
Ina H. - 9th January 2020
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Daar is baie om te doen in die Magoebaskloof omgewing.
Johan B. - 8th January 2020
staying in Waterberg, Limpopo
Fantastiese area, beeldskone natuur.
Annelie L. - 8th January 2020
staying in Waterberg, Limpopo
Pragtige area sal graag weer wil gaan!
Waldo O. - 6th January 2020
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Om Magoebaskloof deeglik te verken, maak seker jy het ten minste 'n 4 x 2 voertuig.
Carina B. - 6th January 2020
staying in Mookgopong, Limpopo
Die enigste nadeel is die tolhekke om by Mookgopong uit te kom. Baie mooi natuurskoon.
Armand P. - 6th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very fun place and a lot of stuff to do.
Danie D. - 6th January 2020
staying in Haenertsburg, Limpopo
Lekker plek, met goeie restaurante.
Nicky M. - 6th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die dorp self het oor die jare maar bietjie agteruit gegaan, maar die inkopiesentrum het gelukkig alles gebied wat ons nodig gehad het.
Beauty S. - 6th January 2020
staying in Makhado, Limpopo
A very nice and quiet place full of natural adventures and fruits.
Lanie D. - 6th January 2020
staying in Modimolle, Limpopo
Het nogal gesoek na 'n behoorlike slaghuis.
Mercia C. - 6th January 2020
staying in Bela-Bela, Limpopo
Lekker.
Talon P. - 6th January 2020
staying in Modimolle, Limpopo
Mostly friendly locals and townsfolk.
Mmw L. - 6th January 2020
staying in Haenertsburg, Limpopo
Baie mooi.
Rudi H. - 6th January 2020
staying in Vaalwater, Limpopo
Vaalwater beskik oor 'n netjiese Spar waar jy die nodige goed vir 'n lekker wegbreek kan koop.
Sakkie V. - 6th January 2020
staying in Tzaneen, Limpopo
Baie warm het die mall baie geniet die omgewing ook baie mooi sal weer kom kuier.
Jentina N. - 5th January 2020
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Magoebaskloof is a well kept secret. Truly more beautiful than the Cape.
Tracy C. - 4th January 2020
staying in Modimolle, Limpopo
Has malls and all the stuff you need just in case.
Jackie R. - 3rd January 2020
staying in Mookgopong, Limpopo
Die dorpie self het baie agteruit gegaan. Gelukkig is daar die Olifant winkel buite die dorp met 'n padstal en restaurant op pad na die minerale baddens.
Vogun Velantino Tshegofatso D. - 3rd January 2020
staying in Naboomspruit, Limpopo
It's a wonderful place crime free and quite a bit away from the city lifestyle.
John S. - 3rd January 2020
staying in Thabazimbi, Limpopo
Very friendly people who are always helpful.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za