Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1633 resensies.
Marie S. - 11th June 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Pragtig!
Leroy N. - 10th June 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Beautiful town.
Bea T. - 4th June 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Loved the Mountain Cafe, delicious food, home baked blueberry cheesecake.
Wendy D. - 4th June 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Als wat jy nodig het vir ‘n bosveld wegbreek, naby genoeg aan ‘n dorp vir enige benodigdhede. Spar se personeel was in besonders baie vriendelik en die winkel pragtig.
Lyana M. - 3rd June 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
Very restful beautiful surroundings. Enjoyed mountain biking and forest walks.
Pieter H. - 28th May 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Mooi omgewing.
Shannon S. - 28th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Love Bela-Bela. It's close to Johannesburg. Bela Bela is clean and has everything you need when going on holiday.
Roenel V. - 27th May 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Sentraal geleë om al die plekkies te besoek.
Riaan H. - 21st May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Dorp en groter oorde te besig na my sin. Vermy dit en vind rus by die talle kleiner plekke buite die dorp.
André S. - 20th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die dorp self het baie agteruit gegaan.
Sonia R. - 20th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very efficient.
Judy R. - 20th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Close to Pretoria and convenient for a weekend away.
Robert D. - 17th May 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Dié was nou 'n sakereis - Sal graag volgende keer langer bly.
Olive L. - 15th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
I've been to Klein Kariba which is a stone throw away from Marula Oase for my birthday and was treated like royalty. Sadly I can't say the same about this place.
Adelaide N. - 14th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very good place indeed.
Marlene . - 14th May 2019
staying in George's Vallei, Limpopo
Waar's dit?
Christa L. - 13th May 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
'n Stukkie van S.A. wat meer mense moet besoek - dis 'n gem.
Jonniah M. - 13th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
It's a nice place to visit for holidays. You get peace of mind and nice getaway places.
Heidi S. - 12th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Gerieflik naby vir 'n vinnige naweek in die bosveld, uit die stad.
Lida G. - 12th May 2019
staying in George's Vallei, Limpopo
Dis 'n lieflike omgewing waar ons enige tyd vakansie sal hou of wegbreek vir 'n naweek.
Annemarie S. - 8th May 2019
staying in Mokopane, Limpopo
Was lekker gewees. Eerste keer wat ek daar was. Net te ver van ons af om soontoe te ry.
Dave D. - 8th May 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Most beautiful town.
Janadre J. - 7th May 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
Awesome plek, een van my gunsteling plekke.
Flip K. - 7th May 2019
staying in Vaalwater, Limpopo
As jy bietjie soek is daar baie om te doen.
Michelle K. - 7th May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Dit lyk maar 'n bietjie rof in die dorp.
Francois B. - 6th May 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
Dit is 'n klein plekkie, maar werklik 'n moet om te besoek.
Bernhard F. - 3rd May 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
The village has several restaurants and the surrounding is very beautiful, in particular Magoebaskloof.
Kobus B. - 2nd May 2019
staying in Vaalwater, Limpopo
My hart se punt, Bosveld Mecca.
Andrew V. - 2nd May 2019
staying in Vaalwater, Limpopo
Sien sterre.
Magda A. - 1st May 2019
staying in Vaalwater, Limpopo
Rustige boeregemeenskap wat hulle natuur geniet.
Bontle L. - 1st May 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
It is an amazing area.
Wynand S. - 30th April 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Ons sal definitief weer daar kuier!
Bernadette D. - 30th April 2019
staying in Vaalwater, Limpopo
Lekker rustige dorpie. Was ongelukkig nie lank genoeg daar om meer kommentaar te lewer nie.
Tiisetso T. - 29th April 2019
staying in Vaalwater, Limpopo
It has a lot of things to do, especially if you know the area.
Jaco V. - 29th April 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Not so little town anymore. Nice big shopping centre with all shops that you can or may need. People are friendly and traffic is not an issue as in bigger cities.
Neil V. - 29th April 2019
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Ek het vir die dorp self nie eintlik ooghare nie. Ek gaan self net daarnatoe omdat ek moet. Bygesê, is die Bluegumsportpad en area vir my beeldskoon. Ek sal die bestemming aanbeveel vir mense wat hou van die natuur en buitelewe.
Joey V. - 29th April 2019
staying in Mookgopong, Limpopo
Ken die area al vir jare, dit is lekker warm en 'n mooi area.
Mercia S. - 24th April 2019
staying in Haenertsburg, Limpopo
Pragtige plek, en baie om te doen in die omgewing.
Nicolene T. - 24th April 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Baie lekker. Ry net versigtig die locals jaag bietjie baie op die pad.
Minky S. - 24th April 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
We didn't get to explore Bela-Bela as much but from our experience I was impressed and thinking of exploring other sides to it.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]