Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1663 resensies.
Burnie N. - 22nd April 2019
staying in Waterberg, Limpopo
Dis 'n mooi deel van ons land.
Amanda S. - 22nd April 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Lieflike dorpie. Spur is 'n great plek om by te gaan eet.
Bathabile M. - 17th April 2019
staying in Vaalwater, Limpopo
Vaalwater is a very small town, hence I loved it so much it is not complicated and all destinations are easy to reach.
Coenraad S. - 17th April 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Nie te ver om te reis vir 'n naweek nie en het alles wat moontlik nodig kan wees.
Gerda K. - 17th April 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Pragtige dorp.
Minette V. - 17th April 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Dorpie is baie vuil.
Robbie L. - 16th April 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Pragtige area propvol besienswaardighede. Baie sentraal geleë vir wyer verkenningstogte en 'n moet vir die voëlkyker, kunsvlieghengelaar, boomentoesias en vrugte fynproewer.
Michael E. - 15th April 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Pragtige omgewing.
Yolandi G. - 15th April 2019
staying in Groblersdal, Limpopo
It is an extremely clean city, their CBD was so clean and tidy. It had a very nice old school vibe to it.
Marina W. - 14th April 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Stunning. Really a special place. The sweetest shops, vast nature to explore and very friendly people. Just bring bug spray, if you're from the city! It's a bit of an adjustment.
Cj S. - 13th April 2019
staying in Waterberg, Limpopo
Baie mooi.
Andries S. - 13th April 2019
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Dit bly een van die pragtigste plekke in ons land.
Karin K. - 11th April 2019
staying in Naboomspruit, Limpopo
Quiet holiday spot with some game farms and crocodile farm.
Paul F. - 11th April 2019
staying in Eduanpark, Limpopo
Het baie veilig gevoel.
Tony D. - 10th April 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Daar is nie veel pret vir kinders nie.
Salome K. - 10th April 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
The monkeys, those relatives of ours they are very busy. But we listen to the advise not to open any windows.
Ronnie V. - 9th April 2019
staying in Groblersdal, Limpopo
Oulike dorpie en baie vriendelike mense.
Ramaano R. - 9th April 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Good place to visit evergreen.
Pieter B. - 8th April 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Ek dink Bela-Bela is ideal vir iemand van die stad om weg te breek vir 'n naweek. Die weer is mooi en daar is paar lekker padstalle. Mens kan ook die bekende resort besoek as 'n dagbesoeker en slaap by 'n stil wildsplaas met voldoende wild en bos-effek.
Lindiwe C. - 8th April 2019
staying in Waterberg, Limpopo
The place is breathtaking.
Renier V. - 8th April 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Die Koffiekan was die perfekte restaurant om ons naweek mee af te sluit. Heerlike kos en baie kindervriendelik.
Charlene G. - 7th April 2019
staying in Sterpark, Limpopo
Weet nie of daar baie is om te doen in Sterpark nie. Was vir 'n rugby-wedstryd daar.
Marthie H. - 4th April 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
'n Mooi area.
Moira S. - 3rd April 2019
staying in Mookgopong, Limpopo
Baie mooi omgewing, baie wildsplase, wildsritte en lifelike privaat bestemmings.
Laetitia S. - 3rd April 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Omgewing van Bela-Bela is baie spesiaal, nie die dorpie nie.
Hans J. - 2nd April 2019
staying in Mookgopong, Limpopo
Dorp se strate kan opgegradeer word. Winkels is op standaard, inwoners is vriendelik en gasvry. Was by Hansie-week rugbytoernooi, Hoërskool Hans Strydom is 'n netjiese skool en fasiliteite is op standaard. Voorwaar 'n skool waarop 'n dorp kan trots wees.
Coen G. - 2nd April 2019
staying in Waterberg, Limpopo
Naby die natuur en wildlewe!
Trudie M. - 28th March 2019
staying in Waterberg, Limpopo
Waterberg asemrowende natuurskoon.
En E. - 27th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Pragtige bosveld en vir ons wat voëlkykers is, is dit voorwaar 'n plek om te verken. Bela-Bela het ook al die nodige winkels as jy iets tuis vergeet het.
Anton S. - 27th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Dit is 'n stil en lekker dorp, en mens kry alles te koop wat jy nodig het.
Nadine C. - 27th March 2019
staying in Waterberg, Limpopo
Pragtige omgewing met baie dinge om te sien en doen.
Liza K. - 26th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Sal enigiemand aanbeveel om daar vakansie te hou. Uitstekende plek.
Salome B. - 26th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Een van ons gunsteling plekke om te besoek.
Ryno M. - 26th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Altijd lekker in die bosveld.
Danie P. - 25th March 2019
staying in Tzaneen, Limpopo
Magoebaskloof wonderlike plekke om te besoek.
Marlene W. - 25th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Ons het 'n heerlike middagete geniet by die Koffiekan Plaaswerf restaurant in Modimolle - beslis aan te beveel!
Pieter L. - 25th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Die dorpie gaan maar agteruit. 'n Skaduwee van wat die pragdorp Nylstroom was. Ons hoofrede hoekom ons eerder buite die dorp by Casamento geslaap het en nie in die dorp self nie.
Anne M. - 25th March 2019
staying in Modimolle, Limpopo
Mense altyd vriendelik en behulpsaam met wat jy ook al nodig het.
Alan S. - 25th March 2019
staying in Bendor Park, Limpopo
Dit is 'n stil woonbuurt in Polokwane en baie goed geleë om die besige plekke in die stad te besoek.
Natasja M. - 25th March 2019
staying in Bela-Bela, Limpopo
Natuurskoon is asemrowend! Het een hele dag by Aventura Warmbad deurgebring wat 'n fantastiese ervaring was, alle geriewe was nuut opgeknap en in werkende toestand soos geadverteer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za