Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Linden

4.3 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Linden van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Linden besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Linden.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Linden akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Linden Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Linden Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR832
R707
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Linden

Cherry Tree Cottage B&B is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë. Die ligging is baie gerieflik ten opsigte van die hoofbesigheidsbuurte van Sandton, Randburg en Johannesburg, asook besi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R520
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Linden

Soul Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n stil en toegangsbeheerde doodloopstraat in Linden, Randburg. Die woons...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linden

6 Olives on Third is in Linden, Johannesburg en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die woonstel is op 'n residensiële perseel en be...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Linden

Linden Guest House is in 'n mooi woonbuurt in Johannesburg en bied bekostigbare oornagverblyf. Dié groen woonbuurt is aan die voet van Northcliff Hill en is naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. ...

25% af Aanbod!
VanafR830
R623
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Linden

Ons is geleë in Linden, 'n stil voorstad van Johannesburg, en bied 4-ster-gastehuisverblyf. Hier heers 'n hartlike en verwelkomende atmosfeer met 'n tikkie Ou Engelse-styl en -karakter en unieke, kunstige flair. D...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Linden

Eaglesnest on 110 3rd Street is in die still, rustige area Linden, naby Cresta, Rosebank, Montecasino en Sandton geleë. Linden is ’n gevestigde woonbuurt en is sentraal geleë, naby genoeg om die die Wieg van die...

15% af Aanbod!
Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linden

The Wildlife Photographer Cottage is 'n gesellige en pragtige selfsorgkothuis wat in Linden, Johannesburg geleë is. Die kothuis het 'n lieflike uitsig oor die wonderskone omgewing en sy wild. Hierdie kothuis is op...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linden

Klip Khaya is in die rustige noordelike woonbuurt Linden in Johannesburg. Die eiendom is binne 'n 5 km radius vanaf die Barnyard Theatre Cresta, Randpark Gholfklub en die Brightwater Commons. Dié ateljee-woonstel...

30% af Winteraanbod!
VanafR720
R504
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden

Panhandle Place is 'n vreedsame en veilige hawe in die stad en bestaan al vir 20 jaar. Die verblyf bied verskeie selfsorgopsies in 'n pragtige tuinopset in Linden, 'n boomryke voorstad van Johannesburg met breë str...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden

9th Street Space bied gerieflike verblyf in 'n ruim kamer wat apart is van die hoofhuis en in 'n skuurvertrek wat in die agtertuin geleë is. Die huis is in Linden, sowat 8 km vanaf die Rosebank Gautreinstasie gele...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Linden akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za