Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Lindley

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Lindley van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Lindley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lindley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lindley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lindley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lindley Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lindley

Lindley Hotel is 'n historiese landmerk in die dorpie Lindley in die Vrystaat. Die kamers is sorgsaam gerestoureer. Die hotel het pragtige sandsteen-afwerkings en beskik oor 'n lieflike bakkery en 'n restaurant met ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Lindley

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrystaat

Shammah Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in die hartjie van die Vrystaat, minder as 60 km vanaf Bethlehem en minder as 100 km van Clarens af. Die gastehuis beskik oor 1 eenheid wat...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vrystaat

Mooihoek Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in die Vrystaat. Die akkommodasie bestaan uit 'n lekker oopplan-leefkamer, volledig toegeruste kombuis, 3 slaapkamers: 2 slaapkamers vir paartjies en 'n kamer met...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Vrystaat

Waterval Gasteplaas bied ongekunstelde vakansie-akkommodasie aan die oewer van die Valsrivier. Ons is 'n werkende plaas naby Kroonstad in die Vrystaat. Daar is 3 selfsorg-chalets. Ons het chalets met en suite-badka...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Petrus Steyn, Noordelike Vrystaat

Mascot Guesthouse is in die klein plaasdorpie Petrus Steyn in die Vrystaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en hartlike gasvryheid in 'n rustige omgewing. Verblyf bestaan uit 6 selfsorg-eenhed:, Mascot Oo...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Reitz, Vrystaat

Kwa Thabileng River Lodge is aan die oewer van die Liebenbergvleirivier net buite Reitz in die Oos-Vrystaat. Die lodge bied uitstekende verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is sowat 50 km van Bethlehem ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vrystaat

Happy Farm Stay is 'n lieflike selfsorghuis op 'n prentjiemooi plaas net 15 km van Senekal af. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige stop op pad na die Drakensberg. Dié oopplan-een...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paul Roux, Malotiroete

Geniet heerlike verblyf by die Rosenhof Exclusive Country Lodge in Paul Roux in die hartjie van die Oos-Vrystaat. Ons voorsien luukse verblyf in 'n rustige omgewing en is binne maklike bereik van dorpe soos Clarens ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Farmers Rest is 'n bekoorlike eenheid op 'n beesplaas 15 km vanaf Bethlehem. Dis langs die eienaar se huis en is die ideale naweekwegbreek vir gaste wat die Vrystaat wil verken. Dié eenslaapkamereenheid het slaapp...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Reitz, Vrystaat

Verheugd Gastehuis bied gerieflike verblyf in Reitz in die Vrystaat. Gaste kan tussen 6 lieflike kamers, elk met hul eie ingang, kies. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-b...

Vanaf
R844
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Die Riemland Gasteplaas is ongeveer 20 km vanaf Heilbron geleë. Dit is die ideale plek om te ontspan en nuwe lewe te kry. Die gasteplaas bied 'n verskeidenheid verblyfopsies op 'n rustige plaas om aan al die gaste ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz, Vrystaat

Lillies Gastehuis is in Reitz in die Vrystaat geleë. Dit is 'n selfsorgkothuis wat keurig ingerig is en verblyf bied aan 4 mense. Daar is 2 ruim slaapkamers wat elkeen in 'n elegante styl versier is. Die kothuis h...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reitz, Vrystaat

Sabie's Guesthouse bied gerieflike verblyf in die dorpie, Reitz in die Vrystaat. Dié gastehuis is oorkant die sportgronde in 'n rustige area. Verblyf word in 4 en suite-kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Reitz, Vrystaat

Ta Daa bied oornagverblyf in die rustige dorpie, Reitz. Dié dorp is die ideale oorslaapplek vir reisigers op pad na Clarens of Lesotho en is ook ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n rustige plattelandse oord. Ta D...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Lindley

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Inkwe Lodge is 'n lodge van internasionale gehalte wat 'n ware Afrika-ervaring bied terwyl die hoogste standaard van persoonlike diens, gemak en uitnemendheid gehandhaaf word. Ons het 5 en suite-kamers met DStv, el...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restau...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dihlabeng Winkelsentrum. Elke kamer is ingerig met antiekware, kuns, versamelstukke en die twee onders...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 8 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers. D...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Senekal, Vrystaat

Bloekomsrus bied oornagverblyf in 'n selfsorg-eenheid in Senekal, 'n dorp in die Oos-Vrystaat. Dié dorp is langs die N5 geleë en is die ideale oorslaapplek en verblyf vir sakereisigers. Die eenheid is net 5 minute...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za