Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Linkside

4.5 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Linkside van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Linkside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Linkside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Linkside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Linkside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Linkside Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Linkside

View from the Hill is 'n selfsorgvakansiehuis in Mosselbaai se middedorp. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die dorp. Hierdie huis het uitsigte oor ...

10% af Aanbod!
VanafR1 650
R1 485
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linkside

Highview 53 is 'n ruim selfsorg-eenheid met 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai, die Indiese Oseaan, en die hawe in die verte. Dié ruim oopplan-eenheid is 180 m² groot en het 2 slaapkamers, 'n eet- en leefarea, en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside

Vue Port bied verblyf in Mosselbaai in 3 gerieflike gastekamers met 'n see-uitsig aan 2 gaste in elk, asook 2 studio-woonstelle waarvan 1 'n see-uitsig het. Die gastekamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en s...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
B&B in Linkside

Avenues Guesthous is in Mosselbaai geleë, die beginpunt van die pragtige Tuinroete. Dit is 'n rustige blyplek waar gaste heerlik kan wegbreek, sonder om te ver van die besienswaardighede in Mosselbaai te wees. Da...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Linkside

Mossel Bay Harbour Views 1 is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie doendinge, besienswaardighede en die gewilde strande van Mosselbaai geleë...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Linkside

Ana's Place Apartments bied selfsorgverblyf in suites en kyk uit oor Mosselbaai se hawe. Die instansie is ideaal geleë en is stapafstand vanaf die winkels, restaurante en ander besienswaardighede af. Verblyf word ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Linkside

Mark's House is langs die Cape St Blaize-vuurtoring geleë, naby die pragtige St Blaize staproete en wildernisarea in Mosselbaai. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, is smaakvol versier en spog met skouspelagtige ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linkside

Anas Room E in House is 'n gastekamer op die eienaar se eiendom in Mosselbaai. Dié eiendom is ideaal geleë en is stapafstand vanaf winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die dorp. Die kamer het 'n du...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linkside

Studio @ 104 is 'n selfsorgwoonstel in Mosselbaai. Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Dié woonstel is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, en 'n enkelslaapbank vir kinders. Die eenheid het ook 'n priva...

Vanaf
R2 499
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Linkside

Oceans Huis is 'n lieflike selfsorghuis met slaaapplek vir 7 gaste en wat in Mosselbaai geleë is. Dié huis is gerieflik gemeubileer vir 'n gesin of groep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Linkside akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mosselbaai blad indien jy na meer Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]