Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Linkside

4.6 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Linkside van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Linkside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Linkside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Linkside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Linkside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Linkside Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Linkside

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

Hill Garden Apartment is in Mosselbaai geleë. Die kothuis is binne 'n radius van 2 km vanaf Santos-strand en verskeie museums, kroeë en restaurante en is net 43 km vanaf George se lughawe. Hierdie bekoorlike koth...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

View from the Hill is 'n selfsorgvakansiehuis in Mosselbaai se middedorp. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in die dorp. Hierdie huis het uitsigte oor ...

10% af Aanbod!
VanafR4 500
R4 050
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Huis Vincent is 'n lieflike vakansiehuis in Mosselbaai. Dié area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. Die huis het 6 slaapkamers met sl...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

New Stone Manor is 'n pragtige, luukse, nuut opgeknapte, aardse ou kliphuis uit 1880. Dit bied 'n uitsig oor die see en hawe en is stapafstand vanaf winkels, banke, restaurante en lieflike sandstrande. Boonop word d...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

87A on High Street bied selfsorg-akkommodasie in die kusdorp, Mosselbaai. Besienswaardighede in die omgewing sluit die St Blaize-voetslaanroete, Dias-museum, Botlierskop Privaat Wildreservaat, Mosselbaai Gholfklub e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Linkside2 is in Mosselbaai geleë en die area is veral bekend vir pragtige roetes, wynproe, voetslaanroetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede soos die stewel-vormige poskantoor, die Garden Route Casino,...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Mitat Penthouse is in Mosselbaai geleë en bied 2 gerieflike selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 tot 6 gaste in elk. Mitat Penthouse is heeltemal rolstoelvriendelik, maar nie Shalom nie. Die Penthouse beskik oor 3...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

Montagu Mossel Bay Apartment bied verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende met 'n gerieflike ligging in Mosselbaai. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in M...

Vanaf
R1 378
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Stonehill is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met plek vir 6 gaste in 'n kompleks in Mosselbaai. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers. Een van die bad...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai, Tuinroete

Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste wat hierdie deel van die Wes-Kaap besoek. Hierdie lieflike huis het 6 kamers wat goed ingerig is v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Linkside akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mosselbaai blad indien jy na meer Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za