Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Linkside

4.6 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Linkside van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Linkside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Linkside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Linkside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Linkside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Linkside Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Linkside

Vanaf
R1 378
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Stonehill is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met plek vir 6 gaste in 'n kompleks in Mosselbaai. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers. Een van die bad...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai, Tuinroete

Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste wat hierdie deel van die Wes-Kaap besoek. Hierdie lieflike huis het 6 kamers wat goed ingerig is v...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR995
R896
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Five on Duke Self-catering Cottage is 'n knus, veilige selfsorgtuinwoonstel op 'n privaat perseel in die middel van Mosselbaai. Die perseel is naby die strand, winkels, restaurante en Mosselbaai en Pinnacle Point se...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

Sandstone Manor bied B&B-verblyf in Mosselbaai. Dié gastehuis is gerieflik naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Sandstone Manor het 10 individueel versierde kamers. Die kamers is het 'n dubbelbed...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Betty’s is 'n pragte huis wat in 1903 uit kalksteen gebou is. Die Erfenisvereniging het dié huis as ’n historiese skat bestempel. Dis 'n afgesonderde huis met 'n groot stoep, pragtige tuine en 'n uitsig oor d...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

Dié vakansiehuis is in die kusdorp Mosselbaai geleë. Dis 'n selfsorghuis en die strand, hawe en restaurante is lekker naby. Die huis is volledig gemeubileer en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eers...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Hoog 109 High is 'n selfsorg-eenheid, sentraal geleë binne 'n 1 km radius van Santos-Blouvlagstrand, Die Punt, Dias Museum, verskeie winkels en restaurante en die Mosselbaai Seiljag en Boot Klub. Die eenheid het s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Tuinroete

Montagu Views is 'n ruim, privaat kamer met pragtige uitsigte oor Mosselbaai, die Indiese Oseaan en die hawe in die verte. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n w...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Le Port Guest House is op die Tuinroete geleë, bied persoonlike aandag en sien daarna uit om gaste te verwelkom en te bederf. Die gastehuis is in Mosselbaai geleë, net 40 minute se ry vanaf George Lughawe en naby ...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Park House Lodge bied rugsakreisigersverblyf in 'n lowerryke tuin in Mosselbaai, met toegang tot prentjiemooi strande, die hawe, restaurante en vermaak. Verblyf word in 4 gesinskamers met slaapplek vir 4 gaste elk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Linkside akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mosselbaai blad indien jy na meer Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za