Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Linmeyer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Linmeyer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Linmeyer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Linmeyer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Linmeyer Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Linmeyer

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Linmeyer

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Heavenly Boutique Guesthouse is 'n spoggerige 4-ster-gastehuis in die hartjie van Johannesburg-Suid. Ons gee baie aandag aan detail, die diens is puik en ons skep 'n aangename, intieme atmosfeer vir gaste wat op soe...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 295
R907
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bassonia, Alberton

Sunset Views 2 is 'n selfsorgwoonstel langsaan Sunset Views 1 wat deur dieselfde eienaar bestuur word. Dié eenheid is soortgelyk gemeubileer as die ander een en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefar...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R432
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bassonia, Johannesburg

Wildpear bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-eenheid in die voorstad Bassonia in die suide van Johannesburg. Die eiendom het 'n pragtige uitsig oor die omliggende natuurskoon. Die eenheid het 'n ap...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Kate's Nest Guest House is in die woonbuurt The Hill in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, mediese reisigers én vakansiegangers. Die verblyf word aangebied in gastekamers...

SPAAR 30%
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bassonia, Alberton

Sunset Views 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Johannesburg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is smaakvol versier en het 3 slaa...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Glenvista is in 'n luukse woonbuurt geleë en bied verblyf vir die oordeelkundige vakansieganger of sakereisiger. Dis in die suide van Johannesburg geleë en die beeldskone eiendom is slegs 5 minute van die N12/Klip...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Map's View Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Glenvista in die suide van Johannesburg. Die gastehuis is hoog teen die heuwels geleë en het 'n panoramiese uitsig oor die Kliprivie...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mulbarton, Alberton

Villa Lugano Guesthouse is 'n eksklusiewe en luukse Mediterreense 4 ster-gastehuis wat 'n AA Quality Assured Superior-gradering het. Dit is ideaal geleë in Mulbarton in Suid-Afrika se Stad van Goud, Johannesburg. D...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberante, Alberton

Alberton-Tulbagh Guest House is in die luukse buurt Alberante in Alberton, suid van Johannesburg, in Gauteng geleë. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike toegang tot verskeie groot winkelsentrums, lughaw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Linmeyer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...