Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Linmeyer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Linmeyer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Linmeyer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Linmeyer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Linmeyer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Linmeyer

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenhurst, Alberton

Snel Guest Lodge is in Alberton geleë en bied gaste 'n keur van gerieflik gemeubileerde kamers. Daar is enkelkamers, gedeelde kamers, dubbelkamers en 'n wittebroodkamer. Elke eenheid is smaakvol gemeubileer en het...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Crown Gardens, Johannesburg

Regal Guest House bied verblyf in Crown Gardens, 'n woonbuurt in Johannesburg. Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing, waaronder Gold Reef City, Southgate Mall, Klipriviersberg Natuurreservaat, die Johan...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randhart, Alberton

Blessed Toes Self-catering bied gerieflike verblyf in die woonbuurt Randhart in Alberton. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, kontrakteurs, studente, paartjies en gesinne. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Crown Gardens, Johannesburg

Judy's Guesthouse bied gerieflike verblyf in gemeubileerde eenhede in Crown Gardens, Johannesburg. Gaste kan kies tussen 2 eenhede wat elk slaapplek vir 3 gaste het. Elke eenheid het 3 enkelbeddens en 'n privaat ba...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Alberton, Florentia

Elson Lodge bied gerieflike, sakpasverblyf in 'n noordelike voorstad van Johannesburg, Alberton, wat oorkant die pad van Alberton City-winkelsentrum is. Verblyf word in 16 gastekamers gebied wat elk ’n en suite-b...

10% af Aanbod!
VanafR995
R896
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randhart, Alberton

Fuhri Apartments bied selfsorgverblyf in Randhart, Alberton net 5 minute vanaf die Newmarket Mall en Alberton se middedorp. Dit is ideaal vir gesinsvakansies en sakereisigers. Die eenheid het veselinternet. Die ve...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ridgeway, Johannesburg

Leo9 Guesthouse skuil in Ridgeway in Johannesburg se suide naby Baragwanath Hospitaal en FNB-stadion. Elke kamer het ‘n uitsig oor die swembad. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 2 op 2 enkelbeddens, en 1 kamer m...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mondeor, Johannesburg

Liv-In-Mondeor bied oornag-selfsorgverblyf aan sakereisigers, paartjies of studente. Die eenhede is in Mondeor in Johannesburg-Suid geleë en dit is naby verskeie winkels en geriewe. Verblyf is beskikbaar in 2 self...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
B&B in Alberton, Gauteng

Ascot Mews Lodge is in 'n pragtige, rustige tuin geleë naby Alberton se middestad en net 30 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Hierdie herehuis is soos iets uit 'n sprokie en sy stalle was eens die tu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ridgeway, Johannesburg

Liv-in Ridgeway is 'n privaat selfsorg-simpleks ideaal vir kort of lang verblyf in die sekuriteitskompleks Village on the Ridge in Ridgeway. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Linmeyer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za