Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Lions River besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lions River.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lions River akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lions River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lions River Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lions River

Clydesdale on Lions River bied gemaklike, huislike plaasverblyf in Leeurivier, Lidgetton, in die Natalse Middelande. Die plaas is op die oewer van die Leeurivier, net 7 minute van Spiral Blue af vir diegene wat inko...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lions River

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dargle, KwaZulu-Natal

Hebron Haven Hotel is 'n bekoorlike en pragtige ou huis in die prentjiemooi Dargle-vallei in die Natalse Middellande. Dié 'Grande Dame' is meer as 125 jaar oud en bied plattelandse bekoring en warm, huislike verbly...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Lodge in Midlands Meander, Natalse Middellande

St Ives is 'n lodge, restaurant en trou-venue en is in Leeurivier in die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande op die R103 geleë. Dit is 10 km van Howick af, 7 km van die Midmar-dam af, 20 minute van Pietermaritzbur...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, Natalse Middellande

A Nutty Lane bied 3 selfsorgkothuise wat gerieflik 2 minute vanaf Howick, 1 km van die N3, geleë is. Die kothuise is aan die oewers van die skilderagtige dam geleë, omring deur die natuur, voëls, perde en selfs 3...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, Midlands Meander

Lions River Country Cottages is in die Natalse Middellande naby die Leeurivier geleë. Verblyf word aangebied in 3 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Die kothuise het ondervloerse verhitting, beddegoed, linne, bad...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Natalse Middellande

Stockowners Farm House and Cottage is 'n selfsorg-eiendom in Howick wat deur die eienaar bestuur word in Howick in die Midlands Meander. Hier fokus ons daarop om 'n skoon, hartlike, ruim tuiste te skep om aan gaste ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lidgetton, KwaZulu-Natal

Pennylane Guest House is 'n tradisionele landelike gastehuis op 'n plaas in die hartjie van die Midlands met die mooiste omgewing, plaaslike gebeurtenisse, uitstekende fynproewer-restaurante en koffiewinkels, verfri...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Balgowan, Natalse Middellande

Lastingham Guest Lodge is 'n groot, ou landelike opstal in die KwaZulu-Natalse Middellande teenaan die voorheuwels van die majestueuse Drakensberge, geleë tussen golwende heuwels en beeldskone tuine. Ons bied verbl...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Howick, Natalse Middellande

Piccadilly Farm Accommodation bied 3 kothuise op 'n produserende plaas in die KwaZulu-Natalse Middellande, 12 km noord van Howick. Dis naby Piggly Wiggly, die Mandela-monument, Midmar-dam en ander gewilde trou-venue...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Natalse Middellande

Devonshire Place is 'n privaat, selfsorg-eenheid op dieselfde eiendom as die eienaar se huis in Howick, KwaZulu-Natal. Die eenheid is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Verblyf word in 2 eenhede gebied naamlik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za