Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Llandudno

4.3 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Llandudno van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Llandudno besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Llandudno.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Llandudno akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Llandudno Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Llandudno Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Llandudno

Sunset Deck is 'n lieflike selfsorgwoonstel op 'n woonerf. Dit is heeltemal privaat en het sy eie ingang apart van die hoofhuis. Die woonstel is in 'n doodloopstraat in die lieflike buurt Llandudno en dié area spog...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Llandudno

Petit Paradis is 'n lieflike Franse Provence-kothuis met klipvloere, hoë plafonne, houtluike en antieke details. Die kothuis is in 'n privaat inheemse tuin geleë, wat 'n uitsig oor Llandudno-strand het. Petit Para...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Llandudno

Llandudno Beach Apartments is in Llandudno aan die Atlantiese kuslyn, 25 minute vanaf Kaapstad, die V&A Waterfront en tafelberg, en 40 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word in 4 eenhede ...

Vanaf
R4 759
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Llandudno

Beach Walk Villa is in Llandudno - 'n area in 'n privaat en rustige baai met een van die mooiste strande in Kaapstad. Daar is nie enige winkels in die omgewing nie, so dis baie privaat en eksklusief. Kampsbaai en Ho...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Llandudnote sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Llandudno

Vanaf
R2 480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

The Platinum Boutique Hotel is 'n boetiekgastehuis, deur Bauhaus geïnspireer en hoog bo in die wonderskone Houtbaaivallei geleë. Die argitektuur is modern en die geriewe is 4-ster. 'n Toevlugsoord met oop ruimtes,...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Mount Bay is in Houtbaai en bied verskeie selfsorgsuites aan vakansiegangers of sakereisigers. Daar is 4 moderne, veilige eenhede met aparte ingange. Gaste kan kies tussen Havana, Saigon, Bagan en Angkor. Elke suit...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Karrad Gastehuis is in Houtbaai geleë en bied maklike toegang tot gewilde strande soos Houtbaai, Llandudno, Kampsbaai en die 4 Cliftonstrande. Die gastehuis bied privaatheid, pragtige berguitsigte, en 'n rustige ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

No.8 Hout Bay is 'n selfsorgvakansiehuis in Houtbaai, 'n voorstad van Kaapstad, in 'n vallei aan die Atlantiese kus van die Kaapse Skiereiland. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Mountain Rise is 'n nuut opgeknapte sesslaapkamerkothuis wat op 'n perseel van een en 'n kwart hektaar geleë is met 'n uitsig oor die see geleë is. Met berge aan die agterkant en 'n pragtige see uitsig aan die voo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

Sea Cottage is 'n betowerende en luukse selfsorgkothuis in 'n stil, vreedsame area in Houtbaai. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die sl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Wes-Kaap

The Owl House Houtbay bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Victorskloofvallei. Gaste kan die Owl Cottage met slaapplek vir 2 of die Owl Studio met slaapplek vir 2 bespreek. Elke kothuis het 'n koninggrootte-...

20% af Aanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Hoog teen die berghange wat uitkyk oor Houtbaai se vissershawe, is die enigste geluide wat jy sal hoor die gekwetter van voëls en, per geleentheid, plonsgeluide in die koidamme. Cap Serein is onlangs in die Provens...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai, een van Kaapstad se mooistes dorpies. Die lodge is net 20 min se ry van die middestad af en bied uitsigte oor die oseaan, die baai en die gewilde kuslyn van Ch...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houtbaai, Wes-Kaap

CUBE Guest House is in 'n verhewe woonbuurt in Houtbaai met lieflike berg- en see-uitsigte in die verte. Die smaakvol versierde gastehuis bied gerieflike verblyf in 5 moderne en huislike kamers op verskillende verdi...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Houtbaai, Wes-Kaap

Amakhaya Lodge is idillies geleë naby die wit sandstrande van Houtbaai en Llandudno, en het asemrowende uitsigte op die welbekende Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan. Amakhaya is die enigste gastehuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Llandudno akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za