Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Lochnerhof

4.5 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Lochnerhof van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Lochnerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lochnerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lochnerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lochnerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lochnerhof Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof

Theebos Self-Catering Apartment is in stil woonbuurt in Strand-Boord geleë. Die erf is aan die oewer van die Lourensrivier geleë en kyk uit op die Strand Gholfbaan. Dis net 5 minute se stap van die strand en 'n ge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Lochnerhof

The Green Gecko is in Strand geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie met 'n jong kind of vir 'n sakereisiger. Dit is naby al die nodige geriewe, wat winkels en restaurante insluit, en is ook ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof

JaMaRuRi Private Kamer is 'n gerieflike gastekamer vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die Strand besoek. Dit is net 700 m van die strand af. Dié oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof

Corner Cottage en Corner Studio bied gehalteverblyf vir 'n gesin of paartjie in die Strand. Dit is 2 eenhede op dieselfde erf as die eienaar, maar beide het aparte ingange. Dit is naby verskeie winkels, restaurante,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof

Casa Clara is 'n lieflike tuinwoonstel op die eienaar se perseel in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai. Dié woonstel het slaapplek vir 2. Daar is ook 'n swembad....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lochnerhof

Grace to Grace is in die kusdorp Strand wat net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af is. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Rook is verbode in die eenheid. Die eerste slaapkame...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
B&B in Lochnerhof

The Victorian bied verblyf in 'n Victoriaanse huis wat uit die 1900's dateer, lieflik opgeknap is en in die Strand geleë is. Dis net 40 minute se ry vanaf Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 en suite-kamers, Queen ...

Vanaf
R545
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof

Strand Tuinwoonstel is 'n gerieflike oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Dié woonstel is in Strand geleë. Die woonstel het 'n koningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke w...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof

Strand Vakansie-kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 2 gaste in Lochnerhof. Dis net 800 m van die strand af. Die losstaande kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lochnerhof

Luukse Vakansiehuis in Strand is net 800 m van die strand af. Dié huis is modern gemeubileer en ingerig vir 6 mense. Daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]