Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Lochnerhof

4.5 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Lochnerhof van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Lochnerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lochnerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lochnerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lochnerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lochnerhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lochnerhof

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand, Helderberg

Villa The President het 2 slaapkamers en 'n selfsorg-eenheid in Strand, net 50 km oos van die Kaap af. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge. Die k...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Winelands Beach Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaars se perseel in Strand. 'n Prentjiemooi kusdorpie aan die voet van die Hottentots Holland-berg tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dié eenslaa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Serenahof 3 is in 'n klein woonstelgebou in die Strand. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 en 'n halwe badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n -leefarea...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

61 Romilly is 'n ten volle toegeruste selfsorgwoonstel in die veilige Romilly-kompleks in die Strand. Die woonstel spog met 'n pragtige uitsig oor die see en is 2 km vanaf die sakekern. Winkels, restaurante en gerie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Romilly Holiday Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel met pragtige see- en berguitsigte in die veilige Romilly-kompleks op die Strand se Goue Myl. Die woonstel is volledig ingerig en is die ideale blyplek vir gesins...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

E4 Cape Sands is op die vierde verdieping van 'n woonstelblok in die Strand geleë en kan met 'n hysbak bereik word. Hier kan jy ontspan en die asemrowende sonsondergange oor Valsbaai inneem. Verblyf word aangebied...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Cape Sands Apartment bied pragtige selfsorgverblyf op die sewende verdieping van die Cape Sands-kompleks in die Strand wat 'n pragtige uitsig op die Helderberge en Strand se gholfbaan bied. Die woonstel het slaapp...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Cape Sands Beachfront Home bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met 'n mooi see-uitsig. Die woonstel is op die sewende verdieping van die Cape Sands-gebou in Strandweg in die Strand. Die w...

15% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Cape Sands D4 is ‘n eksklusiewe, stylvolle selfsorgwoonstel op die vierde verdieping in die veilige Cape Sands-kompleks in die Strand. Dié gebou is teen die kus met ‘n ongelooflike uitsig oor Valsbaai, Tafelber...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Beach Studio is een van 2 amper identiese woonstelle op die grondverdieping in die luukse Cape Sands-kompleks. Dit is die ideale wegbreek aan die kus vir paartjies in die kusdorpie Strand in die Wes-Kaap. Die slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]