Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Loerie Park

4.7 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Loerie Park van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Loerie Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loerie Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loerie Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loerie Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loerie Park Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Loerie Park

Chelsea Close Woonstel skuil in Chelsea Close, 'n sekuriteitskompleks in George. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Chelsea Close Woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Loerie Park

Lavender Lane is 'n pragtige, nuut opgeknapte selfsorgkothuis in die stil woonbuurt Loerie Park in George. Dit is na aan die George-dam, die Glenwood Gholfbaan en die Garden Route Mall. Die kothuis is op die eiena...

Spesiale Aanbod!
VanafR700
R467
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loerie Park

Bergsig B&B is sentraal geleë in George en is naby die lughawe, verskeie gholfbane, strande, restaurante, die Garden Route Mall, die middedorp, konferensiesentrums en die omliggende dorpe op die Tuinroete. Daar ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Loerie Park

7B Driftwood George Accommodation is in George in die Wes-Kaap geleë wat 'n gewilde vakansiebestemming en die administratiewe en kommersiële sakekern op die Tuinroete is. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir vak...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loerie Park

2 Earth is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in George en dit bied 'n lieflike uitsig op die Outeniekwaberge. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-ba...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Loerie Park

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Denvar Park, George

10 Kingsley Close is 'n gerieflike semi-selfsorgeenheid vir 4 gaste in Denvar Park, George. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Denvar Park, George

Eden's Nest is ’n selfsorghuisie op die gasheer se eiendom in Denver Park, George. Die eiendom is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Dié eenheid het ’n privaat ingang en bied verblyf aan 2 volwassen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in George, Tuinroete

Akkommodasie om te Onthou is Le Vallia, George en bied gehalteverblyf aan ’n sakeresiger of ’n paartjie. Dit is binne naby bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eden George, George

Cosy Bohemia is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in George. Die eiendom is ideaal naby die middedorp geleë en is ongeveer 19 km vanaf George Lughawe. Dié bekoorlike privaat tuinwoonstel het sy eie ingang en...

Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Eden George, George

Kingfisher's Nest bied verblyf in 'n stil area, Eden, in George. Dit is in die oostelike deel van die dorp, naby die Tuinroetedam en aan die voet van die Outeniekwabergreeks geleë. Dis die ideale verblyf vir gesinn...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]