Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lombardy East besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lombardy East.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lombardy East akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lombardy East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lombardy East Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lombardy East

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modderfontein, Rembrandt Ridge

Horse's Neck Guest Lodge is in 'n voorstad van Johannesburg, Lombardy Oos, net 100 meter van die River Park Rolbalklub af geleë. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 11 km van die lodge af is...

Vanaf
R1 008
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Rembrandt Park

Flying Falcon Guesthouse is 'n luukse, veilige instansie in 'n rustige woonbuurt in Johannesburg. Dié gastehuis is eksklusief ontwerp as 'n privaat instansie vir sakereisigers en buitelandse toeriste. Die gastehuis...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Edenvale, Johannesburg

River Ridge Accommodation bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se perseel in 'n veilige buurt in Edenvale met valhekke. Die eenheid is 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf beskik oor 1...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Johannesburg

Ridge on Hudson bied eksklusiewe verblyf in Edenvale naby verskeie geriewe en die lughawe. Dis ook net 800 m vanaf die New Day Edenvale kerk en 5 km vanaf 'n gholfbaan. Daar is en suite-gastekamers wat pragtig vers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Johannesburg

Comfort on Cabot B&B is in die pragtige dorpie Edenvale geleë en bied rus na 'n lang dag. Omring deur pragtige tuine wat goed onderhou word en die kalmerende sierfonteintjies, is dit die perfekte plek om jou skoene...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Johannesburg

Bergliot Guest House is 'n 3-ster-gastehuis vir toeriste en sakereisigers. Ons streef om 'n stil, rustige en vreedsame omgewing vir al ons gaste te skep. Ons het 7 goed toegeruste en suite-kamers. Bergliot Guest Ho...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenvale, Johannesburg

Debby's Place is 'n suite op die eerste verdieping van die eienaar se woonerf in Edenvale. Dié verblyf is in 'n veilige omgewing en is sentraal geleë 15 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Sandton, 25 km vanaf Johan...

Vanaf
R1 574
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Johannesburg

The Maple Village Guest Lodge B&B is 'n luukse, rustige 4-ster-instansie met luukse kamers. Dié lodge word deur die eienaar bestuur en bied topgasvryheid en uitnemende diens. Dit is in Eastleigh Ridge, Edenvale gel...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Johannesburg

El Gecko B&B het 'n rustieke Meksikaanse style en is kleurvol versier met donker oranje, koningsblou en lemmetjiegroen. Ons tropiese agtertuin bied skadu onder groot palmbome en die voortuin het broodbome en vetpl...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Dowerglen

Louhallas is in Edenvale, naby winkelsentrums, banke en 'n hele rits ander geriewe. Louhallas het 2 kothuise en 5 kamers om toeriste en sakereisigers te akkommodeer. Elke eenheid het slaapplek vir 4 of 2 gaste en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lombardy East akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za