Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Lonehill

4.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Lonehill van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Lonehill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lonehill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lonehill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lonehill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lonehill Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton,
Lonehill

Willowish Kothuis is 'n luukse selfsorg eenheid geleë in die welige groen Lonehill, een van die veiligste buurte in Johannesburg. Die kothuis het 'n aparte ingang met veilige parkeerplek. Dit is sentraal vir toeris...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fourways,
Lonehill

Monte Falco Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel op die veilige Monte Falco-landgoed. Dié landgoed is in die voorstad van Lone Hill in Sandton geleë. Die kompleks bied uitstekende...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lonehill

Dennis Road Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf met 'n ontspanne platteland-gevoel in Lone Hill in Fourways, Johannesburg. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Montecasino. Gerieflike verblyf is in 6 kamers be...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton,
Lonehill

Hierdie B&B-lodge met sy Kaaps-Hollandse styl is in die luukse noordelike voorstad, Lonehill, een van die veiligste voorstede in Johannesburg, geleë en is ideaal vir stappers en drawwers. Ons bied gerieflike B&B-ve...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lonehill

Khathala is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lonehill in Gauteng. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omt...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways,
Lonehill

Ruby Homes het 'n sjarmante en kontemporêre atmosfeer. Die woonstel is in 'n medium-grootte Toskaanse kompleks met pragtige tuine en 'n swembad-area op die grens van Fourways en Lonehill. Die woonstel se kombuis ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lonehill

Nabik Private Residence is geleë in Lonehill, 'n stil, spoggerige woonbuurt in Sandton. Dit bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Dié eenheid het 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 4 mense...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lonehill

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fourways,
Beverley

Lourie Lodge is 'n eksklusiewe gastehuis in Suid-Afrika. Dit is net langs die hoofweg wat deur die hartjie van Johannesburg loop, en 'n privaat en veilige stukkie hemel langs die stad. Die ruim en goed ingerigte ka...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Leeuwkop,
Johannesburg

Veranda House bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perseel met natuurlike waterpoele en tuine. Veranda House is in Glenferness, in Midrand geleë en bied verblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle, ideaal vir sak...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fourways,
Beverley

Studio 8 on Alexis Preller is 'n ateljeewoonstel aan die eienaars se hoofhuis met 'n privaat ingang en toegang tot 'n patio en 'n swembad. Die eenheid is in Fourways in Sandton geleë. Dié ateljeewoonstel beskik o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lonehill akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za